Return to search

An exploration of the need among nurses from diverse cultures for a teaching program on cultural sensitivity

Thesis (MCurr)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The objective of this study was to explore the perceived need among nurses from
different cultures in a private hospital in Saudi Arabia for a program to teach cultural
sensitivity.
The hypotheses for this study were:
 Diverse bio- and demographical/cultural/educational backgrounds of nursing
staff have an input on their cultural knowledge and sensitivity of care given in
the hospital
 The amount of occurrence reports generated due to cultural differences and
clashes indicate the need for a program to teach cultural sensitivity.
A descriptive quantitative study was done, using a self administrative questionnaire
on a randomly selected sample 15.8% (n=200) of the population (N=1272) of
registered nurses. The data was collected by structured questionnaires with sections
requiring the following:
 Biographical information (age, gender, nationality)
 Amount of experience in nursing of patients with diverse cultures
 Nursing education received about caring for patients of diverse cultures
 Cultures of colleagues and patients in the hospital
 Whether incidents occur because of cultural differences
 Amounts of incident reports generated by each respondent per month
The study is descriptive and made use of non-parametric Kruskal-Wallis, Mann-
Whitney U and Chi-square computations to determine relationships between the
answers of the different respondents to be able to come to a conclusion about the
research question.
The study reflects a youthful component of nurses from very diverse cultures working
in the hospital, with a large variety of patients of equally diverse cultures. Only 1:5 of
the nurses felt that they have enough knowledge about each others’ and their
patients’ cultures.
Recommendations for the implementation of a program for cultural sensitivity are the
end result of this study. The ultimate goal for such a program is culturally sensitive
nursing where the patients would experience that their culture has been considered
in the planning and implementation of their nursing care. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwit van hierdie navorsing was om te bepaal of geregistreerde
verpleegkundiges van verskillende kulture by ’n privaat hospitaal in Saudi Arabië die
behoefte ervaar en herken vir die aanleer van kulturele sensitiwiteit.
Die hipoteses van die navorsing was soos volg:
 Diverse bio- en demografiese/kulturele/opvoedkundige agtergrond van
verpleeglui sal hul kulturele kennis en dus kultuur sensitiewe verpleging in die
hospitaal beinvloed.
 Die aantal insidente wat voorkom oor kultuurverskille en botsings is ‘n
aanduiding vir die nodigheid van ‘n program om kulturele sensitiwiteit aan te
leer.
’n Beskrywende navorsingsontwerp met ‘n kwantitatiewe benadering is in die studie
gevolg. ’n Vraelys wat deur die respondente self voltooi moes word, is ingevul deur
die ewekansige verkose steekproef van 15.8% (n=200) van die bevolking van
geregistreerde verpleegkundiges (N=1272).Die gestruktureerde vraelys het afdelings
bevat wat die volgende inligting verlang het:
 biografiese inligting (ouderdom, geslag, nasionaliteit),
 hoeveelheid ondervinding van verpleging van ander kulture,
 verpleegonderrig ontvang in die hantering van pasiёnte met diverse kulture,
 kulture van kollegas en pasiёnte in die hospitaal,
 of daar insidente voorkom weens kultuur verskille,
 hoeveelheid insidentverslae wat elke deelnemer moet invul per maand.
Die studie is beskrywend van aard en daar is gebruik gemaak van nie-parametriese
Kruskal-Wallis, Mann-Whitney U en Chi-kwadraat berekeninge om verhoudinge
tussen die antwoorde van die verskillende respondente te bepaal en om tot ‘n
gevolgtrekking te kom oor die navorsingsvraag. Die resultate van die navorsing toon
dat daar ’n jonger komponent van geregistreerde verpleegkundiges van baie diverse
kulture in die hospitaal werk met ‘n groot verskeidenheid van pasiente van ewe
diverse kulture. Slegs 1:5 van die verpleegkundiges in die steekproef het gevoel dat
hulle oor die nodige kennis beskik m.b.t. mekaar en hul pasiёnte se kulture.
Aanbevelings vir die implementering van ’n program vir kulturele sensitiwiteit is die
eindresultaat van hierdie navorsing. Die uiteindelike doel van so ‘n program is
kultureel sensitiewe. verpleegsorg waar pasiёnte ervaar dat hul kultuur aangespreek
word in die beplanning en implementering van sulke sorg

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20078
Date03 1900
CreatorsVan Wyk, Leoni C.
ContributorsYoung, C., Stellenberg, E., Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format84 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds