Return to search

The design of a low-noise rotor-only axial flow fan series

ENGLISH ABSTRACT: A design routine was derived for designing a series of rotor-only axial flow fans. The routine was
applied by designing two different series of axial flow fans. The first design was for a general
application rotor-only axial flow fan. This fan series was designed, built and tested in co-operation
with Howden Air Industries for both research and commercial purposes. The second design was for
a low-noise fan series, which was designed, built and tested by the University of Stellenbosch for
research purposes only.
The design theory used the principle of blade cropping, meaning that one blade was designed to fit
all the different fan sizes. The fan series was designed for diameters ranging from 3 15 mm to 1000
mm. The fan rotors were designed to conform to a velocity profile of minimum exit kinetic flux. The
general application fan design was concentrated around the popular fan diameter sizes of 500 rnm,
560 mm and 630 mm and a rotor speed of 1440 rpm, using a commercially available fan series as
reference. The low-noise fan design concentrated on one fan size only, namely 630 mm, while also
making use of the principle of forward blade sweep. The remaining fan design principles stayed the
same as for the general application fan design. The F-series airfoils were used as blade sections for
both fan designs.
Both fan series were tested for fan noise and performance in accordance with the BS 848 Standards
part 1 (1980) and 2 (1985). A selection of fan diameter sizes was tested for the general application
fan to verify its perfo!"mance over a range of fan sizes. This indicated a fan series with a wide range
of efficient operation, including excellent noise characteristics. A 630 mm diameter fan was used to
test the low-noise fan series. It showed both high efficiency and low noise characteristics. The
reduction in fan noise achieved with the low-noise fan does not justi1)' the amount of work and costs
involved in the designing process, compared to the general application fan. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ontwerpsroetine vir die ontwerp van 'n reeks enkelrotor aksiaalwaaiers is ontwikkel. Die roetine
is toegepas deur twee verskillende reekse aksiaalwaaiers te ontwerp. Die eerste ontwerp was vir 'n
algemene toepassings enkelrotor aksiaalwaaier. Die waaierreeks is ontwerp, gebou en getoets in
samewerking met Howden Air Industries vir beide navorsings - en kommersieIe doeleindes. Die
tweede ontwerp was vir 'n lae geraas waaierreeks. Die reeks is ontwerp, gebou en getoets deur die
Universiteit van Stellenbosch vir navorsingsdoeleindes.
Die onwerpsteorie het gebruik gemaak van die beginsel van lemverkorting, waardeur een lem
ontwerp is om op al die groottes waaierdeursnee te pas. Die waaierreekse is ontwerp vir
waaierdeursnee tussen 315 mm en 1000 mm. Die rotors is ontwerp om 'n uitlaatsneIheidsprofiel te
gee wat 'n minimum verlies in kinetiese energie toelaat. Die algemene toepassings waaierontwerp
het gekonsentreer rondom die gewilde waaierdeursnee van 500 mm, 560 en 630 mm. Dit is ontwerp
vir 'n rotorspoed van 1440 met 'n kommersieel beskikbare waaierreeks wat as verwysing gebruik is.
Die lae geraas waaierreeks het op slegs een waaiergrootte gekonsentreer, naamlik 630 mm. Die lae
geraas waaierreeks is ook ontwerp met vorentoe gekurfde lemme. Die res van die ontwerpsbeginsels
was dieseIfde as vir die algemene toepassings waaierreeks. Die F-reeks vleuelprofiele is gebruik vir
die lemseksies van beide waaierreekse.
Beide waaiereekse is getoets vir waaiergeraas en -effektiwiteit deur gebruik te maak van die BS 848
Standaarde deel 1 (] 980) en 2 (] 985). 'n Verskeidenheid van waaierdeursnee van die algemene
toepassings waaierreeks is getoets om die waaier se vertoning oor 'n gebied van waaiergroottes te
bepaal. Die resuItaat was 'n waaierreeks met 'n wye gebied van effektiewe werking, asook
uitstekende geraaseienskappe. 'n 630 mm Deursnee waaier is gebruik om die lae geraas waaier te
toets. Die toetse het 'n waaier getoon wat beide hoe effektiwiteit en lae geraaseienskappe het. Die
afname in waaiergeraas wat verkry is met die lae geraas waaier, in vergelyking met die algemene
toepassings waaier, regverdig egter rue die werk en kostes verbonde aan die ontwerp van die
waaierreeks nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20977
Date12 1900
CreatorsVan der Spuy, Sybrand Johannes
ContributorsVon Backstrom, T. W., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format159 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds