Return to search

Sexuality and intellectual disability: Perspectives of young women with intellectual disability

Thesis (PhD (Educational Psychology))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: This study focuses on the intersection of disability and gender: being intellectually disabled
and being a young woman. It specifically, explores the lives of intellectually disabled young
women and sexuality.
This study attempts to explore the contributions that intellectually disabled young women can
make to the understanding of the sexuality needs and concerns of young women with
intellectual disability. It is an attempt to make public their needs and concerns regarding
sexuality issues as they have been recognised to be the ultimate lost voices in disability
research, and have historically been excluded in the production of sexuality knowledge.
A mixed method approach is used, where the data for the research was produced during
interviews with 21 participants between the ages of 18 and 23. A focus group discussion was
also held. All the women were either current learners or past learners at a school for
“mentally handicapped learners”. Ten mothers were interviewed with regard to their views on
sexuality and their intellectually disabled daughters. A questionnaire was given to 12
teachers to complete as well. Involving mothers and teachers is an attempt to establish the
dominant views of the significant persons and professionals in the lives of these young
women, including those who are directly and indirectly responsible for their sexuality
education.
In interviews and the focus group, study participants discussed the various social messages
they receive, as intellectually disabled persons, with regard to domains of sexuality:
friendship, dating, and marriage. The participants gave insight into the levels of their
knowledge with regards to sex and sexuality education, menstruation, contraception,
pregnancy and childbirth, and sexually transmitted infections.
The young women shared their predominantly negative experiences of being stereotyped,
with some participants expressing their resentment. Their low levels of social, biological, and
physiological sexuality knowledge make appropriate sexuality education a priority. The study
concludes with recommendations regarding the type of sexuality education the young
women propose and suggested responses for special schools. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie focus op die kruispad van gestremdheid en geslag: om intellektueel gestremd
en om ‘n jong vrou te wees. Dit ondersoek spesifiek die lewens van intellektuele gestremde
jong vroue en seksualitiet.
Hierdie studie poog om die bydraes te verken wat intellektueel gestremde jong vrouens kan
maak om die seksualiteitsbehoeftes en bekommernisse van jong vrouens met intellektuele
gestremdheid te verstaan. Dit is ‘n poging om hulle behoeftes en bekommernisse oor
seksualitiet hoorbaar te maak omdat dit as die opperste verlore stem in navorsing oor
gestremdheid uitgewys is, en hulle histrories van die generering van kennis oor seksualitiet
uitgesluit is.
Die benadering is ‘n gemengde metode waartydens data vir die navorsing gedurende
onderhoude met 21 deelnemers tussen die ouderdomme van 18 en 23 jaar gegenereer is. ‘n
Fokusgreopbespreking is ook gehou. Al die vroue is òf huidige òf vorige leerders van ‘n
skool vir “versatndelike gestremde leerders”. Onderhode is met tien moeders gevoer ten
opsigste van hulle beskouings oor seksualitiet en hulle verstandelik gestremde dogters. ‘n
Vraelys is ook vir 12 onderwysers gegee om te voltooi. Die moeders en onderwysers is
betrek in ‘n poging om die heersende beskouings van die betekenisvolle persone en
professionele mense in die lewens van hierdie jong vrouens te bepaal, insluitend diegene vat
direk en indirek vir hulle seksualiteitsopvoeding verantwoordelik is.
Tydens die onderhoude en fokusgroepbespreking het die deelnemers aan die studie die
onderskeie social boodskappe wat hulle as verstandelik gestremde persone kry, bespreek
met verwysing na die domeine van seksualitiet: vriendskap, uitgaan en die huwelik. Die
deelnemers het lig gewerp op hulle vlakke van kennis oor seks en seksualiteitsonderrig,
mesntuasie, voorbehoeding, swangerskap en kindergeboorte, en seksueel oordraagbare
infeksies.
Die jong vroue het hul oorwegend negatiewe ervarings van stereotipering gedeel, en
sommige deelnemers het hulle afkeer uitgespreek. Hulle lae vlakke van sosiale, biologiese
en fisiologiese kennis van seksualiteit maak toepaslike seksualiteitsvoorligting ‘n prioriteit.
Die studie sluit af met aanbevelings oor die tipe seksualiteitsopvoeding wat die jong vroue
voorstel en stel wyses voor waarop spesiale skole kan reageer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4006
Date03 1900
CreatorsBleazard, Adele Venitia
ContributorsNewmark, Rona
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxiii, 251 p.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0254 seconds