Thesis (MScEng (Mechanical and Mechatronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this project is to investigate the method and accuracy of simulating
axial ow fans with three-dimensional axisymmetric CFD models. Two
models are evaluated and compared with experimental fan data. Veri cation
data is obtained from a prototype fan tested in a facility conforming to the BS
848 standards. The ow eld over the blade surfaces is investigated further
with a visualization experiment comprising of a stroboscope and wool tufts.
Good correlation is found at medium to high ow rates and recommendations
are made for simulation at lower ow rates as well as test guidelines at the fan
test facility. The results and knowledge gained will be used to amend currently
used actuator disc theory for axial ow fan simulation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie projek is om die metode en akkuraatheid om aksiaalvloeiwaaiers
met drie-dimensionele BVM modelle te simuleer, te ondersoek. Twee
modelle word geƫvalueer en met eksperimentele waaiertoetse vergelyk. Veri-
kasie data is verkry vanaf 'n prototipe waaier wat in 'n fasiliteit getoets is en
wat aan die BS 848 standaarde voldoen. Die vloeiveld oor die lemoppervlaktes
word ondersoek met 'n visualisering eksperiment wat uit 'n stroboskoop en
wolletjies bestaan. Goeie korrelasie word gevind vir medium tot hoƫ massavloeie
en aanbevelings word gemaak vir die simulasie by laer massavloeie met
riglyne vir toetswerk in die toets-fasiliteit. Die resultate en kennis opgedoen
sal gebruik word in die verbetering van huidige aksieskyfteorie vir numeriese
aksiaalvloeiwaaier simulasies.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4344 |
Date | 03 1900 |
Creators | Le Roux, Frederick Nicolaas |
Contributors | Van der Spuy, S. J., Von Backstrom, T. W., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 119 p. : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.002 seconds