Return to search

Video game genres and their music

Thesis (MMus (Music)) --University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis’s main focus is the connection video game genres have to the music used within
them. The thesis starts by going back to the origins of music and its connection to movement.
This leads to a better understanding of why visual presentations through the ages have always
been accompanied by sound.
Next, different types of sound are studied, as well as how they are implemented in various
media today. This leads a discussion of genre, and care is taken to differentiate between
genres in video games and in music. This is then applied to the sphere of video game music,
which is then observed from the perspective of the video game genre. Analyses of music
excerpts from a specific video game are also included in this section.
The reverse is then applied by approaching the issue of video game music from the
perspective of the music genre. It is concluded that one needs to approach the matter of video
game music genre from a new perspective, relying on the source of the music and the means
of music integration, rather than on existing music norms. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis se hoofdoel is om die konneksie tussen videospeletjies, en die musiek wat daarin
gebruik word, te ondersoek. Die tesis begin deur terug te gaan na die wortels van vroeë
musiek, en hoe dit deur die jare ‘n noue verbintenis gehad het met beweging. Hierdie
konneksie maak dit duidelik hoekom visuele produksies gewoonlik deur klank ondersteun
word.
Volgende word verskillende verskynsels van klank bestudeer, asook die maniere waarop
klank vandag in verskeie media geïmplementeer word. Dit lei tot die kwessie van genre.
Daar word onderskei tussen die genres van musiek en die genres van videospeletjies.
Volgende word die area van videospeletjie-musiek bestudeer, uit die perspektief van die
videospeletjie-genre. In hierdie seksie kan analises van musiekuittreksels uit ‘n
videospeletjie gevind word. Die teenoorgestelde word dan toegepas, deur die kwessie van
videospeletjie-musiek uit die oogpunt van die musiek-genre te bestudeer.
Aan die einde word dit waargeneem dat videospeletjie-musiek nie deur die norme van
musiek-genre bestudeer kan word nie, maar dat nuwe perspektiewe ingeneem moet word,
naamlik die oorsprong van die videospeletjie-musiek, asook die manier waarop dit in die
speletjie geïntegreer word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4355
Date03 1900
CreatorsCrathorne, Pieter Jacobus
ContributorsLudemann, Winfried, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format74 leaves.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0019 seconds