The retention of scarce skills : a study focused on South African Air Force pilot retention and reducing employee turnover

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The South African Air Force (SAAF) is loosing pilots at an alarming rate and if not
addressed with a matter of urgency will become the most critical problems facing the Air
Force in the future. This study analyses the problem in comparison to other Air Forces,
and how airline hiring and lack of Air Force leadership are contributing to the current
situation. Employee retention is a problem inherent in most organisations. The study
also examines the reasons that motivate employees to leave any organisation and what
world-class organisations are doing to reduce employee turnover. This is used as a
logical starting point towards finding a long-term solution as to how the Air Force can
retain its pilots. This solution includes increasing pay, dealing with quality of life issues
and by examining job and career issues. The paper concludes that the implementation
of a multi-faceted solution will allow the Air Force and other organisations to retain its
essential core of pilots/employees in spite of increased competition from other
employers. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) verloor tans sy vlieëniers teen 'n hewige tempo, en
as hierdie toestand nie dadelik en met erns aangespreek word nie, sal dit seer sekerlik
die mees kritiese probleem word wat die SALM in die toekoms in die gesig sal staar.
Hierdie geskryf staan te doel om die probleem te analiseer vergelyke te trek met ander
Lugmagte, asook hoe lugredery aanstellings en die te kort aan Lugmag leierskap die
huidige situasie vererger. Werknemer retensie is 'n inherente probleem in meeste
organisasies. Hierdie studie ondersoek verder, die redes wat werknemers motiveer om
'n betrokke organisasie te verlaat, asook wat wêreldklas organisasies tans doen om
werknemer omset te verminder. Dit word dan as 'n logiese vertrekpunt gebruik om 'n
langtermyn oplossing te vind waarmee die SALM sy vlieëniers sal kan behou. Die
oplossing sluit in verhoogde en meer kompeterende salaris pakkette, beter hanteering
van kwessies met betrekking tot die standaard van lewensgehalte asook die ondersoek
na beter werksomstanighede en loopbaan moontlikhede. Die geskryf sluit af met die
gevolgtrekking dat slegs die implementering van 'n multi-faset oplossing die SALM, en
ander organisasies, in staat sal stel om sy/hulle essensiële kern van
vlieëniers/werknemers te behou, ten spyte van verhoogde kompetisie van ander
werkgewers.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49711
Date12 1900
CreatorsWood, Craig Warren Barrie
ContributorsDenton, Mario, Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format137 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0031 seconds