Return to search

An assessment of the comparability of financial reporting by South African long-term insurers

Assignment (MAcc )--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Existing long-term insurance financial reporting practices are heavily based on
regulatory foundations. Although the reporting requirements of the long-term
insurance industry are unique, there is currently no comprehensive, up to date
Financial Reporting Standard in South Africa for long-term insurers. The demand
for increased disclosure in the financial statements of long-term insurers
increases the importance of the basic accounting principles for these companies
as embodied in the Framework for the Preparation and Presentation of Financial
Statements, namely comparability, relevance, accuracy and understandability of
financial reporting.
The SAICA Long-Term Insurance Interest Group discussed the withdrawal of
AC121 Disclosure in the Financial Statements of Long-Term Insurers and the
replacement thereof by way of other guidance. Ultimately the Accounting
Practices Committee has firmly stated that it will not tolerate the ongoing
implementation of AC121 because it contradicted a number of other accounting
statements and indeed overrode those statements. With this in mind and taking
into account the program of harmonising South African accounting standards
with International Accounting Standards, it insisted that AC121 be withdrawn and
replaced by guidance notes only.
The current lack of authoritative South African guidance on financial reporting by
long-term insurers results in the potential compromise of the basic qualitative
characteristics of comparability and relevance in their financial statements, as
certain disclosures are voluntary rather than required.
The aim of the research was to assess the impact of the lack of authoritative
South African financial reporting guidance relating to South African long-term
insurers on the basic financial statement characteristic of comparability. A literature study was undertaken and a checklist for disclosure in the long-term
insurance industry was drawn up. The objective was to highlight areas of noncomparable
disclosure for which financial reporting standards should be created
in order to provide guidance on financial reporting by South African long-term
insurers and, where possible, to suggest guidance. Financial statements of
selected South African long-term insurers were reviewed and "measured" against
the checklist in order to make an assessment of comparability.
Currently the disclosure of industry-specific items differs significantly amongst
long-term insurance companies in South Africa. The comparability test (on
information disclosed in the 2002 annual reports of the selected companies) and
the research done on industry-specific items identified by this test indicated the
extent of this non-comparability within the South African long-term insurance
industry.
In view of the recent withdrawal of AC121 and the results of the comparability
test, there is reason to believe that each long-term insurer in South Africa
discloses what it believes is right and what it believes the industry is required to
disclose. This results in significant non-comparability between the financial
statements of South African long-term insurers.
The author recommends that a long-term insurance industry accounting
statement in the AC500 series should be issuéd, which should provide the
appropriate guidance not only to preparers of financial statements, but also to
other users of financial statements in the long-term insurance industry, until such
time as the international accounting project relating to long-term insurers is
complete. Some work will be required to update and/or amend a "new AC121" for
the AC500 series. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige praktyk vir finansiële verslagdoening van langtermynversekeraars
berus grotendeels op 'n regulatoriese grondslag. Hoewel die vereistes vir verslagdoening
van die langtermynversekeringsbedryf eiesoortig is, bestaan daar
tans in Suid-Afrika geen omvattende hedendaagse Finansiële Verslagdoeningstandaard
vir langtermynversekeraars nie. Die vraag na groter openbaarmaking
in die finansiële state van langtermynversekeraars verhoog die belangrikheid van
basiese rekeningkundige beginsels vir hierdie maatskappye soos vervat in die
Raamwerk vir die Voorbereiding en Aanbieding van Finansiële State, naamlik
vergelykbaarheid, relevansie, akkuraatheid en verstaanbaarheid van finansiële
verslagdoening.
SAIGR se Langtermynversekering Belangegroep het die onttrekking van RE121
Openbaarmaking in die Finansiële State van Langtermynversekeraars en die
vervanging daarvan deur middel van ander riglyne bespreek. Uiteindelik het die
Komitee vir Rekeningkundige Praktyk nadruklik bepaal dat dit nie die voortgesette
implementering van RE121 verder kan onderskryf nie, omdat dit teenstrydig
is met 'n aantal ander rekeningkundige standpunte en in werklikheid
daardie standpunte ter syde stel. Met dien verstande en met inagneming van die
harmoniseringsprogram om Suid-Afrikaanse rekeningkundige standaarde in
harmonie met Internasionale Rekeningkundige Standaarde te bring, is daarop
aangedring dat RE121 onttrek en slegs deur rigtinggewende riglyne vervang
word.
Die heersende gebrek aan gesaghebbende Suid-Afrikaanse riglyne oor finansiële
verslagdoening deur langtermynversekeraars lei tot die potensiële kompromie
van die basiese kwalitatiewe eienskappe van vergelykbaarheid en relevansie in hul finansiële state, aangesien sekere openbaarmaking vrywillig eerder as
verplig is.
Die doel van die navorsing was In bepaling van die impak wat die gebrek aan
gesaghebbende riglyne vir Suid-Afrikaanse finansiële verslagdoening met betrekking
tot Suid-Afrikaanse langtermynversekeraars op die basiese kenmerk van
vergelykbaarheid van die finansiële state het.
In Literatuurstudie is onderneem en In toetsstaat vir openbaarmaking in die langtermynversekeringsbedryf
is opgestel. Die doelwit was om die soeklig te laat val
op terreine waar openbaarmaking nie vergelykbaar is nie, waarvoor standaarde
vir finansiële verslagdoening geskep moet word ten einde riglyne te verskaf oor
finansiële verslagdoening deur Suid-Afrikaanse langtermynversekeraars en om
waar moontlik, voorstelle hiervoor aan die hand te doen. In Oorsig van finansiële
state van geselekteerde Suid-Afrikaanse langtermynversekeraars is onderneem
en aan die toetsstaat "gemeet" ten einde die vergelykbaarheid te beoordeel.
Teenswoordig verskil die openbaarmaking van bedryfspesifieke items aansienlik
tussen langtermynversekeringsmaatskappye in Suid-Afrika. Die vergelykbaarheidstoets
(volgens inligting wat in die 2002-jaarverslae van die geselekteerde
maatskappye verstrek word) en die navorsing wat gedoen is oor bedryfspesifieke
items wat deur hierdie toets geïdentifiseer is, toon die omvang van hierdie nievergelykbaarheid
binne die Suid-Afrikaanse langtermynversekeringsbedryf.
In die lig van die onlangse onttrekking van RE121 en die resultate van die
vergelykbaarheidstoets, is daar rede om te glo dat elke langtermynversekeraar in
Suid-Afrika opbenbaar wat volgens sy oortuigings reg is en wat hy glo van die
bedryf verlang word om te openbaar. Dit lei tot beduidende nie vergelykbaarheid
tussen die finansiële state van Suid-Afrikaanse langtermynversekeraars. Die skrywer beveel aan dat 'n rekeningkundige standpunt vir die langtermynversekeringsbedryf
in die RE500-reeks uitgereik word, wat die toepaslike riglyne
behoort te voorsien nie net aan diegene wat finansiële state voorberei nie, maar
ook aan ander gebruikers van finansiële state in die langtermynversekeringsbedryf,
tot tyd en wyl die internasionale rekeningkunde projek met betrekking tot
langtermynversekeraars afgehandel is. 'n Sekere mate van werk sal nodig wees
ten einde 'n "nuwe RE121" vir die RE500 reeks by te werk of dit te wysig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49834
Date12 1900
CreatorsVan den Berg, Johannes Petrus
ContributorsVon Wielligh, S. P. J., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Accounting.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format118 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds