Return to search

Evaluation and comparison of search engines

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: A growing body of studies is developing approaches to evaluate human interaction
with Web search engines. Measuring the information retrieval effectiveness of World
Wide Web search engines is costly because of the human relevance judgements
involved. However, both for business enterprises and people it is important to know
the most effective Web search engine, since such search engines help their users find
a higher number of relevant Web pages with less effort. Furthermore, this information
can be used for several practical purposes. This study does not attempt to describe all
the currently available search engines, but provides a comparison of some, which are
deemed to be among the most useful. It concentrates on search engines and their
characteristics only. The goal is to help a new user get the most useful "hits" when
using the various tools. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Al hoe meer studies word gedoen om benaderings te ontwikkel vir die evaluasie van
menslike interaksie met Web-soekenjins. Om te meet hoe effektief 'n soekenjin
inligting op die Wêreldwye Web kan opspoor, is duur vanweë die mens se
relevansiebeoordeling wat daarby betrokke is. Dit is egter belangrik dat die
bestuurders van sake-ondememings en ander mense sal weet watter die mees
doeltreffende soekenjins is, aangesien sulke soekenjins hulle gebruikers help om 'n
hoër aantal relevante Webblaaie met minder inspanning te vind. Hierdie inligting
kan ook gebruik word om 'n paar praktiese doelwitte te verwesenlik. Daar word nie
gepoog om al die soekenjins wat tans beskikbaar is, te beskryf nie, maar sommige
van die soekenjins wat as die nuttigste beskou word, word vergelyk. Daar word
alleenlik op soekenjins en hulle kenmerke gekonsentreer. Die doel is om die nuwe
gebruiker te help om die nuttigste inligting te verkry deur gebruik te maak van
verskeie hulpmiddels.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49955
Date12 1900
CreatorsMtshontshi, Lindiwe
ContributorsVan der Walt, M.S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format64 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0054 seconds