Return to search

Investigation into the top flange and web deformation in a crane girder panel

Thesis (MEng) -- Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this project was to study the deformations of the top flange and web of
a girder panel resulting from loads, which have been imposed by an overhead
travelling crane. This was achieved by designing a crane girder that represents
dimensional ratios occurring in practice.
The first part of this project attempts to determine the properties of the crane girder.
The crane girder was built from drawings in the workshop of the University of
Stellenbosch’s Civil-Department. Positions were identified where the strains were to
be measured on the crane girder. The crane girder was subjected to loads according to
SABS 0160 - 1989 and measurements were taken. The same beam was also modelled
with finite elements. The numerical model was subjected to the same loads as the
experimental crane girder.
Comparisons were then made between the results of the experimental investigation
and those of the numerical model. Good comparisons were achieved between the
results and the numerical model was assumed to be correct.
Other students could now use this model for investigating local stresses and strain
effects that might cause fatigue and other in-service problems of electric overhead
travelling cranes support structures in practice. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie projek was om die vervormings van die boonste flense en web
van ’n kraanbalkpaneel te ondersoek, as gevolg van laste wat onderworpe was aan ’n
oorhoofse kraanbalk. Dit was bereik deur ‘n balk te ontwerp wat dimensionele
verhoudings in die praktyk verteenwoordig.
In die eerste gedeelte van die projek word die eienskappe van die kraanbalk bepaal.
Die kraanbalk was vanaf tekeninge in die werkswinkel van die Universiteit van
Stellenbosch se Siviele Departement gebou. Posisies was geidentifiseer waar die
vervormings op die kraanbalk gemeet sou word. Die kraanbalk was onderwerp aan
laste volgens SABS 0160 - 1989 en meetings was geneem. Dieselfde balk was ook
gemodelleer met eindige elemente. Die numeriese model was aan dieselfde laste as
die eksperimentele balk onderwerp.
Vergelykings was toe verkry tussen the resultate van die eksperimentele ondersoek en
die numeriese model. Goeie vergelykings tussen die resultate was behaal en die
numeriese model word as korrek aanvaar.
Ander studente kan nou hierdie model gebruik vir die ondersoek na lokale spannings
en vervormingseffekte wat moontlik vermoeidheid en ander in-diens probleme van
elastiese oorhoofse kraan ondersteunende strukture in the praktyk kan veroorsaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49998
Date12 1900
CreatorsViljoen, P. de K.
ContributorsDunaiski, P. E., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 v. (various foliations) : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds