Return to search

Oorsake van padongelukke met verwysing na die R44 tussen Somerset-Wes en Klapmuts

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa, and other developing countries, experience great problems
concerning road traffic accidents. Despite road safety campaigns like Arrive
Alive being launched, accident rates do not decline significantly and the problem
is predicted to get worse. This study is done on a road in the Western Cape, the
R44, to investigate the causes of road accidents. The causes of the accidents
are deduced from the accident reports and relationships are sought with other
factors. The results of this study are risk factors (human-, environment- and
vehicle factors) for the 14 accident types that occurred on the R44, as well as
measures to prevent road accidents. It has been found that the human factor
plays the biggest role in road accidents. Out of the 404 accidents analysed,
77.7% were caused by human factors, 8.7% by unknown factors, 7.2% by
environmental factors and 6.4% by vehicle factors. The problems experienced
with the data quality are reported and recommendations concerning it are made. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika en ander ontwikkelende lande ervaar groot probleme met
verkeersongelukke. Ten spyte van veldtogte soos Arrive Alive wat geloods word,
neem ongelukskoerse nie beduidend af nie, en daar word voorspel dat die
situasie nie gaan verbeter nie. Hierdie studie is op 'n pad in die Wes-Kaap, die
R44, gedoen om die oorsake van padongelukke vas te stel. Die oorsake van
ongelukke i s van die ongeluksvorms a fgelei, en verwantskappe is gesoek met
ander faktore. Die resultate van die studie is risikofaktore (menslike-,
omgewings- en voertuigfaktore) vir die 14 ongelukstipes wat op die R44
voorgekom het, asook voorkomingsmaatreëls om padongelukke te voorkom.
Daar is gevind dat die menslike faktor die grootste oorsaak van ongelukke is. Uit
die 404 ongelukke wat geanaliseer is, is 77.7% van die ongelukke deur menslike
faktore, 8.7% van die ongelukke deur onbekende faktore, 7.2% van die
ongelukke deur omgewingsfaktore en 6.4% van die ongelukke deur
voertuigfaktore veroorsaak. In hierdie studie is probleme ondervind met die
datakwaliteit, en daaroor is verslag gedoen en aanbevelings gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50052
Date12 1900
CreatorsVogel, Liesel
ContributorsBester, C. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format83 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0037 seconds