Return to search

Vergelyking tussen die kodlingmot (Cydia pomonella) se fenologiese ontwikkeling in 'n chemies behandelde-, onbehandelde- en organiese boord in die Wes-Kaap

Thesis (MScAgric)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Codling moth, Cydia pomonella (L.), infested fluit were collected in a sprayed,
unsprayed and an organic orchard. The time of emergence was monitored to see if
there was selection for a delayed emergence caused by different treatments. Moths
from fruit collected in the sprayed and unsprayed orchards in Desember 2001, had a
peak emergence during January 2002 and a smaller peak during February 2002.
Moths from fruit collected during February 2002 from an organic orchard, had a peak
emergence during February 2002 and an extended emergence from diapause until
January 2003. Moths from fluit collected during March 2002 had a peak emergence
during November 2002 with an extended emergence in the sprayed orchards until
January 2003. Delayed emergence from diapause was observed. Not all the moths
from diapause emerged during the first flight, but overlapped with the second flight in
December and January. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kodlingmot, Cydia pomonella (L.), geïnfesteerde vrugte is in 'n onbespuite, chemies
behandelde en 'n organiese boord versamel. Die tyd van motuitkoms is gemonitor om
te bepaal of verskillende behandelings dalk seleksie in die motpopulasie kan
veroorsaak ten op sigte van 'n vertraagde motuitkoms. Motte uit vrugte wat in die
gespuite boorde in Desember 2001 versamel is, het 'n piek uitkoms in Januarie en 'n
kleiner een in Februarie 2002 gehad. Motte uit die ongespuite boord se vrugte, het
ook 'n piek uitkoms in Januarie 2002 getoon. Motte uit vrugte wat in Februarie 2002
in 'n organiese boord versamel is, het 'n piek uitkoms in Februarie 2002 gehad, met
'n verlengde uitkoms vanuit diapause vanaf Oktober 2002 tot Januarie 2003. Motte
uit vrugte wat in Maart 2002 versamel is, het 'n piek uitkoms in November 2002
gehad. Daar was ook 'n verlengde motuitkoms vanaf diapause by die chemies
behandelde boorde tot Januarie 2003. 'n Vertraagde motuitkoms vanaf diapause is
waargeneem. Die motte vanuit diapause maak nie almal deel uit van die eerste vlug
nie, maar oorvleuelook met motte van die tweede vlug wat gedurende Desember en
Januarie in die veld voorkom.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50223
Date03 1900
CreatorsHenrico, Daleen (Elsie Magdaleen)
ContributorsPringle, K. L., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Conservation Ecology and Entomology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format15 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds