Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: Common mode currents are a major source of interference in electrical and electronic
systems. A universal solution to counteract common mode interference is to introduce an
electromagnetic shield with known characteristics. Cable trays are often used to shield
cables from unwanted electromagnetic interference (EM!) and its shielding characteristics
are defined in terms of its transfer impedance. This thesis pursues the modelling and
measurement of the transfer impedance and mutual inductance of non-magnetic cable
trays. Theoretical analysis is firstly employed by means of Maxwell's equations after
which method of moments (MoM) simulations are performed in order to determine the
transfer impedance and mutual inductance within the interior region of a cable tray. The
results obtained through simulation are then validated with measurements conducted with
an automatic network analyser (ANA). The computational and measured data are in good
agreement and the developed model can be used to predict the transfer impedance in the
cross-section of non-magnetic cable trays. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gemenernodus strome is 'n bron van interferensie in elektriese en elektroniese stelsels. 'n
Universele oplossing om hierdie gemenernodus interferensie teen werk is om 'n
elektromagnetiese skerm met bekende eienskappe te implementeer. Geleier leikanale word
dikwels gebruik om kabels teen elektromagnetiese interferensie te beskerm en die
afskermings eienskappe word in terme van die kanaal se oordragsimpedansie gedefinieer.
Hierdie tesis ondersoek die modelering en meting van die wedersydse induktansie en
oordragsimpedansie van nie-magnetiese geleier leikanale. 'n Teoretiese analise word eers
uitgevoer deur middel van Maxwell se vergelykings waarna metode van momente (MvM)
simulasies uitgevoer word om die oordragsimpedansie en wedersydse induktansie in die
interne gebied van 'n leikanaal te bepaal. Die resultate verkry deur simulasie word dan
bevestig deur meting wat uitgevoer word met behulp van 'n automatiese netwerk
analiseerder (ANA). Die numeriese en gemete data stem goed ooreen en die ontwikkelde
model kan deurgaans gebruik word om die oordragsimpedansie in die deursnit area van
nie-magnetiese geleier leikanale te voorspel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50293 |
Date | 12 1900 |
Creators | Ebertsohn, Nolan Wade |
Contributors | Geschke, R. H., Reader, H. C., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 87, [20] p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds