Return to search

On providing an efficient and reliable virtual block storage service

Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the design and implementation of a data storage service. Many
clients can be served simultaneously in an environment where processes execute on
different physical machines and communicate via message passing primitives. The
service is provided by two separate servers: one that functions at the disk block level
and another that maintains files.
A prototype system was developed first in the form of a simple file store. The prototype
served two purposes: (1) it extended the single-user Oberon system to create a multiuser
system suitable to support group work in laboratories, and (2) it provided a system
that could be measured to obtain useful data to design the final system. Clients access
the service from Oberon workstations. The Oberon file system (known as the Ceres file
system) normally stores files on a local disk. This system was modified to store files on
a remote Unix machine. Heavily used files are cached to improve the efficiency of the
system.
In the final version of the system disk blocks are cached, not entire files. In this way
the disks used to store the data are unified and presented as a separate virtual block
service to be used by file systems running on client workstations. The virtual block
server runs on a separate machine and is accessed via a network. The simplicity of the
block server is appealing and should in itself improve reliability. The main concern is
efficiency and the goal of the project was to determine whether such a design can be
made efficient enough to serve its purpose. / AFRIKAANSE OPSOMMING:Hierdie tesis omskryf die ontwerp en implementasie van 'n data stoor diens. Verskeie
gebruikers word bedien deur die diens wat funksioneer in 'n verspreide omgewing: 'n
omgewing waar prosesse uitvoer op verskillende masjiene en met mekaar kommunikeer
met behulp van boodskappe wat rondgestuur word. Die diens word verskaf deur twee
bedieners: die eerste wat funksioneer op 'n blok vlak en die ander wat lers onderhou.
'n Prototipe leer diens is ontwikkel deur middel van 'n basiese leer stoor. Die prototipe
het twee funksies verrig: (1) die enkel gebruiker Oberon stelsel is uitgebrei na 'n
veelvoudige gebruiker stelsel bruikbaar vir groepwerk in 'n laboratorium omgewing, en
(2) 'n stelsel is verskaf wat betroubare en akkurate data kon verskaf vir die ontwerp van
die finale stelsel. Oberon werkstasies word gebruik met die leer diens. Die Oberon leer
stelsel (ook bekend as die Ceres leer stelsel) stoor normaalweg leers op 'n lokale skyf.
Hierdie bestaande stelsel is verander om leers te stoor op 'n eksterne Unix masjien.
Leers wat die meeste in gebruik is word in geheue aangehou vir effektiwiteits redes.
Die finale weergawe van die stelsel berg skyf blokke in geheue, nie leers nie. Hierdie
metode laat dit toe om data te stoor op 'n standaard metode, bruikbaar deur verskillende
tipes leer stelsels wat uitvoer op verskeie gebruikers se werkstasies. Die virtuele
blok stoor voer uit op 'n aparte masjien en is bereikbaar via 'n netwerk. Die eenvoudige
ontwerp van die diens is opsigself aanloklik en behoort betroubaarheid te verbeter. Die
hoof bekommernis is effektiwiteit en die hoofdoel van die projek was om te bepaal of
hierdie ontwerp effektief genoeg gemaak kon word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51862
Date03 1900
CreatorsEsterhuyse, Eben
ContributorsDe Villiers, P. J. A., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Mathematical Sciences.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format65 p : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds