Return to search

Poststructural approach to the abortion dilemma

Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Moral theories often view the problem of abortion as oppositional: either fiercely "pro-life" or
adamantly "pro-choice". A closer view at their respective arguments suggests that extreme
polar views are hardly tenable. The principle of the sanctity of life has its limits, and the
liberal view on abortion leading to the logical conclusion that even infanticide is permissible
is counterintuitive and at loggerheads with common morality. Softer views on both polar
positions are more appealing and more acceptable. The soft "pro-life" stance has serious
limitations for it appeals to the doctrine of double effect or to a secular but similar position,
the doctrine of self-defence, which would allow abortion only in cases of rape or incest. The
soft "pro-choice" position appeals to the concept of sentience: only the abortion of a presentient
embryo/fetus is permissible. The difficulty, however, is that we know little about the
sentience of the unborn and its occurrence during intra-uterine development. Both extreme
and softer views are basically oppositional (either/or). The postmodern mind aims at
deconstructing oppositions in order to highlight the ideologies underscoring the advocacy of
either view. In a poststructural perspective that takes into account the complexity of life, it
becomes possible to understand and to accept the view that a "pro-choice" stance is far from
being "pro-death". This is the position which is argued for in the present essay. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die probleem van aborsie word dikwels deur morele teorieë beskou as een van oposisies:
"pro-lewe" aan die een kant of "pro-keuse" aan die ander. Wanneer die onderskeie argumente
van naderby beskou word, word dit duidelik dat hierdie uiters polêre sieninge skaars
geregverdig is. Die beginsel van die heiligheid en onskendbaarheid van lewe het sy
beperkinge, en die liberale standpunt oor aborsie, wat onvermydelik en op 'n logiese wyse lei
na die konklusie dat selfs kindermoord geregverdig kan word, is kontra-intuitief en gaan die
algemene moraliteit teen. Standpunte wat 'n minder radikale blik op beide die polêre posisies
het is beide meer aantreklik en meer aanvaarbaar. Die sagte "pro-lewe" uitgangspunt het
belangrike beperkinge, omdat dit sigself beroep op die doktrine van dubble-effek, of op 'n
sekulêre, maar soortgelyke posisie, die doktrine van selfverdediging, wat aborsie sou wou
toelaat in die geval van verkragting of bloedskande. Die sagte "pro-keuse" posisie beroep
sigself op die konsep van waarnemingsvermoë: slegs die aborsie van die embrio/fetus wat nog
nie oor waarnemingsvermoë beskik nie is toelaatbaar. Hierdie standpunt word egter bemoeilik
deur die feit dat ons nie oor veel kennis beskik aangaande die waarnemingsvermoë van die
ongebore, of van die voorkoms van waarnemingsvermoë gedurende intra-uterinêre
ontwikkeling nie. Beide die uiterste en die sagter uitgangspunte is uiteinelik oposisioneel.
Postmoderne denke stel hom ten doe Iom oposisies te dekonstrueer, ten einde lig te werp op
die idoelogieë wat die aanhang van enige posisie onderskraag. In 'n poststukturele perspektief
wat die kompleksiteit van lewe in ag neem, word dit moontlik om die siening dat 'n "prokeuse"
uitgangspunt ver verwyderd is daarvan om "pro-die dood" te wees, te aanvaar. Dit is
die posisie waarvoor daar in hierdie opstel geargumenteer word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51882
Date12 1900
CreatorsVan Bogaert, Louis-Jacques
ContributorsCilliers, P., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Philosophy.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format108 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds