Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The majority of small and medium - and to a much lesser extent the large -
commercial lithographic printing firms situated in the Western Cape do not employ a
fulltime financial director or an accountant. The result is that many managers - very
often without much financial training - have to steer their firm through very turbulent
economic times. Apart from being in this state of siege, managers of these
commercial printing firms have their problem compounded by the fact that they do
not have any industry-specific financial benchmarks against which to evaluate their
firms' financial performance.
Against this background, the writer has set out to determine certain industry financial
benchmarks - presented in the form of ratios - for the commercial lithographic
printing firms situated in the Western Cape to enable participating firms to measure
their performance relative to their sector peers.
As such, this study is aimed at the non-financial manager, firstly, and thereafter the
financial manager. To this end an attempt has been made to keep the vocabulary as
user-friendly as possible without sacrificing brevity and clarity. Lastly, this study is
presented as a working document rather than a theoretical exercise.
The essence of this study - to create a tool for financial evaluation - could be
embodied as follows: Turnover is vanity,
profit is sanity,
cash flow is reality. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die meerderheid klein en medium - en tot 'n mindere mate groot - kommersiële
litografiese drukkery firmas wat in die Wes Kaap geleë is, het nie 'n voltydse
finansiële direkteur of rekenmeester in diens nie. Dit gee daartoe aanleiding dat
verskeie bestuurders - dikwels sonder noemenswaardige finansiële opleiding - hul
firma deur 'n baie onstuimige ekonomiese omgewing moet stuur. Buiten hierdie
uitdaging is daar ook die verdere probleem dat daar tans geen industrie-spesifieke
finansiële maatstawwe bestaan waarteen hul firmas se finansiële prestasie gemeet
kan word nie.
Teen hierdie agtergrond het hierdie studie dus ten doel gehad om sekere industrie spesifieke
finansiële maatstawwe - aangebied as verhoudings - vir die kommersiële
litografiese drukkery firmas wat in die Wes Kaap geleë is, te genereer sodat
deelnemende firmas hul finansiële prestasie kan meet relatief tot hul sektor
eweknieë.
Met hierdie doel voor oë is hierdie studie dus eerstens gerig op die nie-finansiële
bestuurder en daarna die finansiële bestuurder. Dienooreenkomstig is die
woordeskat dus so gebruikervriendelik moontlik gehou sonder om akkuraatheid en
trefkrag in te boet. Laastens is hierdie studie gemik om 'n werksdokument eerder as
'n teoretiese skrywe te wees.
Die kern van hierdie studie - om naamlik 'n instrument te wees vir finansiële
evaluasie - kan as volg saamgevat word:
Omset is ydelheid,
wins is redelikheid,
kontantvloei is werklikheid.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52151 |
Date | 12 1900 |
Creators | Burger, Rudi Alois |
Contributors | Hamman, W. D., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 234 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds