Return to search

Die verband tussen aggressie en sosiale vaardighede

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Violence and aggression are becoming commonplace occurrences in the South African
society. It has no cultural, age or gender preference and its effects are becoming more
and more visible in the economic, social and interpersonal levels. This assignment
aimed to reflect the relationship between aggression and social skills by means of a
literature survey. Different theories were discussed to explain the development off
aggression and social skills as well as the relationship between these two variables.
The primary focus was on the influence of exposure to aggression and/or social skills in
childhood years. The development of aggression and social skills plays an important
role when it comes to the clarification of the interaction between aggression and social
skills. The focus was on external factors like socio-political and socio-economical
factors, as well as factors on a more interpersonal level like the family and the education
system outside the family. Researchers found that there is an interaction between
aggression and the shortfall off specific social skills like: effective communication skills,
assertiveness, conflict management or problemsolving skills, disclosure and emotional
support. In conclusion, recommendations are made with future research in mind. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Geweld en aggressie is besig om 'n allerdaagse verskynsel in die Suid-Afrikaanse
gemeenskap te word. DiƩ geweld het geen grense ten opsigte van kultuur, ouderdom of
geslag nie en oefen sigbare druk op sosiale, ekonomiese en interpersoonlike vlakke uit.
Die doel van hierdie werkstuk was om die moontlike verband tussen aggressie en
sosiale vaardighede aan die hand van 'n literatuurstudie te bespreek. Verskeie teorieƫ
is bespreek om die ontwikkeling van aggressie en sosiale vaardighede asook die
verband tussen die twee veranderlikes te ondersoek. Daar is hoofsaaklik gefokus op die
invloed van blootstelling aan aggressie en/of sosiale vaardighede in die kinderjare. Die
ontstaan van aggressie en sosiale vaardighede speel 'n belangrike rol by die verklaring
van die verband tussen aggressie en sosiale vaardighede. Daar is gefokus op eksterne
faktore naamlik sosio-politiese en sosio-ekonomiese faktore asook faktore op 'n meer
interpersoonlike vlak naamlik die gesin en die opvoedingstelsel buite die gesin.
Navorsers het gevind dat daar 'n verband is tussen aggressie en 'n tekort aan spesifieke
sosiale vaardighede naamlik: effektiewe kommunikasievaardighede, selfgelding,
konflikbestuur of probleemoplossingsvaardighede, ontsluiting en emosionele
ondersteuning. Ten slotte is aanbevelings met die oog op toekomstige navorsing
gemaak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52232
Date12 1900
CreatorsStorm, Wiandi
ContributorsTheron, W. H., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format32 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds