Return to search

'n Vergelykende studie tussen die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke van Tygerberg en Kaapstad plaaslike owerhede met die van die Kaapse Metropool

Thesis (MS en S)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Various spatial development frameworks are currently being drafted to
lead the spatial development patterns of concentrated activities within
municipalities and metropoles. The assignment studies the spatial
development framework of the Cape Metropole as well as those of the
Tygerberg and Cape Town municipalities. An analyses of the different
locations and characteristics of the corridors and nodes in these models
is made. There are however nodes that are not proposed on the spatial
development frameworks but have nevertheless been approved for.
development.
A comparison of the corridor model is made within the frameworks of
the mentioned municipalities. A study is done on whether the corridor
model is totally ignored by local authorities or whether it only differs in
detail. The effect of the Century City node, which was not proposed in
the spatial development frameworks on the development of corridors, is
discussed.
Backgroud information on the origin and functions of corridors and
nodes is gathered through analyses of international examples.
Comparison is drawn between these precidents and the Cape Metropole
proposals to evaluate their applicability.
The conclusion is drawn that the municipalities' and metropole's spatial
development frameworks are based on the same principle but differ in
their detail structure. Many of the recommendations that are made in the spatial frameworks
are difficult to implement. The approval of nodes such as Century City
which are not proposed on the frameworks have a negative influence
on the economic growth and development of future nodes and corridors
as envisaged.
Proposals on how to strengthen the implementation process of spatial
development frameworks and a possible process for the approval of
potential nodes are given. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is verskillende ruimtelike ontwikkelingsraamwerke wat tans opgestel
word om die ruimtelike verspreidingspatrone van gekonsentreerde
aktiwiteite binne munisipaliteite en metropole te lei. Die werkstuk
ondersoek die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke van die Kaapse
Metropool asook die munisipaliteite van Tygerberg en Kaapstad. Die
korridors en nodusse wat in die modelle voorgestel word, word ontleed
in terme van hul eienskappe en verskillende liggings. Daar is nogtans
nodusse wat nie in hierdie ontwikkelingsraamwerke voorgestel word nie,
maar dit is nieteenstaande goedgekeur vir ontwikkeling.
Die werkstuk vergelyk die korridormodel van die Kaapse Metropool
(Metropolitaanse Ontwikkelingsraamwerk) met die munisipaliteite se
ontwikkelingsraamwerke.Daar word ondersoek of die korridormodel van
die metropool heeltemal deur plaaslike owerhede verwerp word of dit
net in detail verskil. Die effek van die Century City nodus, wat nie in
die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke voorgestel is nie, op die
ontwikkeling van korridors word ook bespreek.
Voorbeelde van internasionale stede word ontleed om agtergrond oor
die ontstaan en funksies van korridors en nodusse in te samel. Daarna
word bepaal hoe dit op die Kaapse Metropool toegepas kan word.
Die gevolgtrekking word gemaak dat al drie raamwerke op dieselfde
beginsel gebaseer is maar in detail verskil Daar word baie voorstelle
binne die raamwerke gemaak wat moeilik is om te implementeer. Die
goedkeuring van nodusse soos Century City wat nie binne die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke voorgestel word nie, het 'n negatiewe
invloed op die ekonomiese groei en ontwikkeling van die voorgestelde
nodusse en korridors.
Aanbevelings oor hoe om die implementeringsproses van die raamwerke te
ondersteun word gemaak en ook 'n moontlike goedkeuringsproses vir
nodusse wat nie binne die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke voorgestel word
nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52373
Date03 1900
CreatorsBruiners, Leona
ContributorsMuller, J. I., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Sustainable Development Planning & Management.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format82 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds