Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis employs the theoretical framework of text construction advanced by Grabe and
Kaplan (1996) for the analysis of sports articles in BONA magazine. The theory employed
in this study includes linguistic elements, which can be included in teaching methodology
for developing the learner's analytical skills in analyzing the discourse structure of written
texts. These kinds of analytical skills are strongly reflected in Curriculum 2005 for
Language Literacy and Communication (LLC).
The thesis employs a range of textlinguistic strategies for analyzing written texts on sports
issues. It is argued that the incorporation of these strategies by teachers in the process of
language teaching in Curriculum 2005 will enable the learners to analyse texts
successfully and to gain an awareness about how language is used in texts. For the
purpose of analysis in this thesis, text from BONA magazine with contents ranging from
sports issues were collected. The thesis demonstrates that text analysis involves a large
extent, an investigation of generic factors such as the communicative purpose, the culture
and community in which the text is produced.
Following the discussion of the generic features of texts, a broad definition of the term text
is explored, and the text linguistic construction and certain levels of analysis are identified.
In addition to this, the study demonstrates that analysis of the linguistic structure of texts
needs to incorporate the discussion of the parameters of the ethnography of writing
advanced by Grabe and Kaplan (1996). The ethnography of writing entails that a detailed
analysis of texts should address the following questions: "Who writes what to whom, for
what purpose, why, when, and how?".
The study explores the implications and rationale for incorporating text analysis in
language teaching and learning. Lastly, the relationship between the theoretical
underpinnings assumed in this study, and the learning Outcomes of Curriculum 2005 are
explored.
The study demonstrates that the theoretical framework of Grabe and Kaplan (1996) which
underlies in the construction of written texts, will not only introduce the learner to an
inclusive language pedagogy, but can be employed for effective text analysis of Tshivenda
Genre texts on Sports articles in popular magazines like BONA. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis maak gebruik van teoretiese model van Grabe en Kaplan (1996) vir die
analise van sport tydskrif artikels in Tshivenda. die teorie wat aangewind word in die
studie sluit linguistiese elemente in wat ingesluit kan word in taalonderrigmetodologie vir
die ontwikkeling van leerders se analitiese vaardighede in die analise van diskoers
strukture van skriftelike tekste. Hierdie soort analitiese vaardighede word sterk
gereflekteer in Kurrikulum 2005 vir die leer area van tale.
Die tesis wend 'n verskeidenheid teklinguistiese strategiee aan vir die analise van
geskrewe genre tekste oor menseregte en burgerlike regte vraagstukke. Daar word beoog
in die studied at die insluiting van hierdie strategiee deur onderwysers in die proses van
taalonderrig in Kurrikulum 2005 leerders in staat sal stelom tekse suksesvol te ontleed en
'n bewussyn te kry van hoe taal in tekste gebruik word. Vir die doeleindes van analise is
hierdie tesis in tekste gebruik uit BONA tydskrif met 'n inhoud oor menseregte en
gemmenskps en burgerlike regte. Die tesis demonstreer dat teksanalise tot 'n groot mate
'n ondersoek behels van generiese faktore soos kommunikatiewe doelstelling, die kultuur
en die gemeenskap waarin die teks geproduseer word.
Na 'n bespreking van die generiese faktore van tekste word in bree definisie van die term
"teks" ondersoek, en die tekslinguistiese konstruksie en bepaalde vlakke van analise word
geidentifiseer. Hierbenewens, demonsteer die studie dat die linguistiese analise van die
tekste die bespreking moet insult van die parameters van die etnografie van geskrewe
tekste soos voorgestaan deur Grabe en Kaplan (1996). Die etnografie van geskrewe
tekste behels dat die analise van tekste die volgende vrae ondersoek: "Wie skryf wat vir
watter doel, waarom, wanneer, en hoe?". Die studie ondersoek die implikasies en
motivering vir die insluiting van teknalise en taalonderrig. Laastens, word die verhouding
tussen die teoretiese grondslae, wat aanvaar word in hierdie studie, en die leeruitkomste
van Kurrikulum 2005 ondersoek.
Die studie toon aan dat teoretiese raam werk van Grabe en Kaplan (1996) wat
onderliggend is aan die konstruksie van geskrewe tekste kan aanvaar word om leerders in
te lei in 'n meer inklusiewe taalonderrig en kan aangewend word vir effektiewe teks analise
van Tshivenda genre tekste gebaseer op die Sport tydskrifte soos BONA.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53244 |
Date | 04 1900 |
Creators | Munyai, Ndwamato Robert |
Contributors | Visser, M. W., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 178 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds