Return to search

Scour of unlined dam spillways

Thesis (MScEng (Civil Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The scour process of unlined spillways is an important research topic of value in engineering practice.
In South Africa numerous unlined spillway dams have experienced severe erosion. This led, in some
cases, to the costly concrete lining of spillways for erosion protection. On the other hand, the erosion
of unlined spillways can lead to damage to, and even failure of dams and consequently can affect public
safety, properties, infrastructure and the environment. In this regard, methods to predict erosion of
unlined spillways are therefore needed as tools in the risk management and design of existing unlined
spillways as well as future spillway structures.
The prediction of the rock scouring process is challenging and empirical formulas have been established
to predict incipient conditions for scour. These empirical methods however do not predict the rate of
scour or the ultimate equilibrium rock scour.
The key objective in this study was to investigate the applicability of a non-cohesive two-dimensional
(2D) sediment transport hydrodynamic mathematical model to simulate unlined spillway scour. A
physical model flume test was set up to simulate rock scour represented by uniformly sized polyethylene
cubes. The flume slope and discharge were varied in the different test scenarios. The 2D mathematical
model correctly predicted the extent and location of scour as observed in the laboratory tests. Temporal
changes in the scour formation were also predicted with reliability. This was achieved by only calibrating
the hydraulic roughness of the 2D model, and by specifying the ”rock ” particle settling velocity and
material density. The simulation results were satisfactory, providing an accurate and detailed erosion
prediction. From this, the mathematical modelling was validated by using a field case study.
The results obtained with the mathematical model were promising for non-cohesive cases and could be
applied to field prototype cases if the rock joint structure is known. This would typically apply in fault
zones, where the joints would give an idea of the rock size to be used in the mathematical model. In
general, where jointed rock is more massive and acts ”cohesive ”, rock parameters describing critical
scour conditions for the rock in terms of stream power are required to be built into the mathematical
models. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die uitskuringsproses van onbelynde oorlope is ’n belangrike navorsingsonderwerp in die ingenieurspraktyk.
In Suid-Afrika word ernstige erosie in baie onbelynde oorlope van damme ondervind. In sommige
gevalle het dit gelei tot die duur belyning van oorlope met beton, om die oorlope te beskerm. Aan die
anderkant kan die erosie van onbelynde oorlope lei tot groot skade en selfs tot die faling van ’n dam. Dit
kan weer lei tot skade aan eiendom, infrastruktuur en die omgewing, en die publiek in die gevaar stel.
Daarom is dit nodig dat daar besin word oor metodes om erosie in onbelynde oorlope te voorspel, sodat
die risiko bestuur kan word en om te sorg vir die beter ontwerp van onbelynde oorlope in die toekoms.
Dit is moeilik om die uitskuringsproses te voorspel, maar empiriese formules is bestaan om die aanvang
van uitskuring te voorspel. Hierdie empiriese metodes voorspel egter nie die snelheid waarteen die
uitskuring sal plaasvind of die uiteindelike mate waartoe dit sal gebeur nie.
Die hoofdoelwit van hierdie studie was om die toepasbaarheid van ’n nie- kohesie, twee-dimensionele
(2D) hidrodinamiese wiskundige model te ondersoek, om sodoende die uitskuring van onbelynde oorlope
te simuleer. ’n Fisiese model om die uitskuring van rots te simuleer is ook gebou. Die rots is deur polietileen
blokkies van dieselfde grootte gemodelleer. Verskillende kanaalhellings en deurstromings is in
verskillende toetse gebruik. Die 2D wiskundige model het volgens die waarnemings in laboratorium
toetse, die mate en ligging van die uitskuring korrek voorspel. Veranderinge wat met verloop van tyd in
die uitskuring formasie plaasgevind het, is ook betroubaar voorspel. Dit is gedoen deur die hidrouliese
ruheid van die 2D model te kalibreer en deur te spesifiseer hoe vinnig die ”rots ” deeljies afsak en wat die
digtheid van die materiaal is. Die uitslag van die simulasie was bevredigend en het die erosie akkuraat
en in detail voorspel. Die wiskundige modellering is gevalideer deur middel van ’n gevallestudie.
Die uitslae wat met die wiskundige model verkry is, is belowend, en geld vir nie-kohesie gevalle. Dit kan
op prototipe gevalle in die veld toegepas word as die rots se naatstruktuur bekend is. Dit kan toegepas
word in foutsones waar die nate ’n aanduiding sal gee van die grootte van ”rotse ” wat in die wiskundige
model gebruik moet word. Maar as die rots baie groot is en die kohesie goed is, is dit nodig om meer
parameters betreffende uitskuringstoestande gekoppel aan stroomdrywing, in die wiskundige model te
gebruik.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5331
Date12 1900
CreatorsSawadogo, Ousmane
ContributorsBasson, G. R., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format144 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0024 seconds