Return to search

Die oorproduksie van wyn in Suid-Afrika

Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 1932. / VOORWOORD: Die doel van hierdie verhandleing is in die eerste plek om daarop te wys dat in Suid-Afrika meer wyn geproduseer word as wat tans van die hand gesit kan word teen 'n prys wat die produsente genoegsaam sal vergoed. Uit die oorproduksie en die heersende lae pryse volg dit dat die posiesie van die wynboere erg kritiek en haglik is. Die industrie gaan nou juis weer deur diepe waters en iets moet gedoen word om die bedryf van ondergang te red en vir die toekoms op 'n vaste basis te plaas.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/56125
Date10 1900
CreatorsMalherbe, P. J.
ContributorsStellenbosch University. Faculty of AgricSciences. Dept. of Viticulture & Oenology & Institute of Wine Biotechnology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format71 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds