Return to search

Reconstructing 1 Samuel chapter 3

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1993. / ENGLISH ABSTRACT: My Ph.D. dissertation proposed a four-step procedure for recovering the earliest
possible text of the Old Testament: (1) detennining the lexical and grammatical characteristics
of the various secondary (non-Hebrew) witnesses; (2) determining the literary and theological
characteristics of the same witnesses; (3) retroverting the non-Hebrew witnesses wherever
significant variants occur; (4) evaluating the Hebrew and retroverted variants and
reconstructing a Hebrew Vorlage presumed to lie behind all of the extant witnesses. The
dissertation itselfcompleted the fIrst two of these steps, which a..rnount to a determination of the
significant variants (i.e., those that probably point to a Hebrew reading different from M'I) of
the secondary wiblesses. It is the goal of this thesis to complete the analysis and produce a
critical, eclectic Hebrew text of 1 Samuel 3.
Before attempting to retrovert the different secondary witnesses, a number ofproblem
areas need to be addressed, including developing a methodology for retroverting versional
readings that is as scientific as possible, the Hebrew script used in the Vorlagen of the various
versions, and the orthography of the Vorlagen and of the reconstructed archetype. The
methodology used for retroverting secondary witnesses is informed by the works of Margolis,
Tov, and others, and the translation techniques of the versions as. determined in mydissertation
playa large role. The methodology must be modified somewhat when analyzing the partial
secondary witnesses (the Lucianic and Hexaplaric recensions of LXX).
Once the secondary witnesses have been retrov~their data is combined with that of
MT, 4QSama, and a few other Hebrew witnesses and evaluated. The problems of multiple
literary editions and conjectural emendations are examined, as are the merits ofexternal and
internal evidence in making text-critical decisions. After each of the units ofvariation has been
evaluated, the possibility that LXX represents an edition of Samuel different from MT is considered on the basis of the evidence from chapter 3. Finally, a critical edition of the
chapter, replete with critical apparatuses containing both the original and retroverted readings of
the secondary witnesses, presents the fruits of the study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In my Ph.D. proefskrif het ek vier stappe voorgestel wat as prosedure gevolg kan word
om die oudste moontlike teks van die au Testament te bepaal.: (1) die vasstelling van die
leksikale en grammatikale kenmerke van die onderskeie sekond~re (nie-Hebreeuse)
getuies; (2) die vasstelling van die liter~re en teologiese kenmerke van dieselfde getuies;
(3) die hervertaling (retrovertion) van die nie-Hebreeuse getuies waar daar betekenisvolle
variante voorkom; (4) die evaluering van die Hebreeus en die hervertaa1de variante en die
rekonstruksie van 'n Hebreeuse Vorlage wat aanvaar word agter aIle beskikbare getuies te
l~. Die proefskrif self het die eerste twee stappe voltooi, wat neergekom het op die
vasstelling van die betekenisvolle variante (d.i. die wat waarskynlik heenwys na 'n lesing
wat van MT verskil) van die sekondere getuies. Dit is die doel van hierdie tesis om die
analise te voltooi en om 'n kritiese, eldektiese teks van die Hebreeuse teks van 1 Samuel
3 daar te stel.
Voordat ek egter poog am die verskillende sekond~re getuies te hervertaal, moet 'n aantal
probleem areas eers aangespreek word. Dit sluit in die ontwerp van 'n metode om
variante lesings uit die vroee vertalings so wetenskaplik moontlik te hervertaal, die
Hebreeuse skriftipe wat in die onderskeie Vorlagen gebruik is, en die ortografie van die
Vorlagen en van die rekonstrueerde oertipe vas te stel. Die metode wat aangele word om
sekond~re getuies te hervertaal steun gedeeltelik op die navorsing van Margolis, Tov en
ander. Verder speel die vertaaltegniek van die vroee vertalings wat in my proefskrif
bepaal is 'n groot ro!. Die voorgestelde metode moet ietwat aangepas word wanneer die
gedeeltelik sekondere getuies (die Lukiaanse en Heksaplariese resensies van die LXX)
geanaliseer word.
Nadat die sekondere getuies hervertaal is, word hulle data gekombineer met die van MT,
4QSama, en enkele ander Hebreeuse getuies en geevalueer. Die probleme verbonde aan
meervondige literere uitgawes en hipotetiese emendasies word ondersoek, SODS ook die
meriete van eksterne en interne getuienis wanneer tekskritiese beslissings gevel word.
Nadat elkeen van hierdie eenhede van variasie geevalueer is, word die moontlikheid ondersoek dat die LXX 'n uitgawe verteenwoordig van Samuel wat verskil van MT op
grond van die getuienis van hoofstuk 3. Laastens word 'n kritiese uitgawe van hierdie
hoofstuk, volledig met kritiese apparaat wat beide die oorspronklike en die hervertaalde
lesings van die sekondere getuies bevat, as vrugte van hierdie studie aangebied.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/58117
Date03 1900
CreatorsAdair, James Robert
ContributorsCook, Johann, Deist, F. E., Van Rooy, H. R., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Science . Dept. of Ancient Studies.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format172 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0022 seconds