Return to search

Studies in verband met die worteldistribusie van die volwasse wynstok

Thesis (MSc)--Stellenbosch University. / VOORWOORD: Die skrywer wens daarop te wys dat in sover dit die wynstok aangaan, hierdie werk wat Suid-Afrika betref, van 'n aanvoor-geaardheid is. Ook in verband met die wortelverspreidings van bladwisselende vrugtebome is daar, sover bekend, in hierdie land nog geen wetenskaplike werk gepubliseer nie. Direkte leiding in verband met hierdie studie was dus tot 'n groot mate onverkrygbaar. Daar dien ten slotte daarop gewys te word, dat hierdie studie op 'n beperkte hoeveelheid geskikte onderstokke uitgevoer is, en dat wingerde nie vooraf vir die doel aangelĂȘ kon word nie. By 'n studie van hierdie aard sou die voltydse samewerking van 'n grondskeikundige ook 'n aanbeveling gewees het.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/63749
Date12 1900
CreatorsLe Roux, Marthinus Smuts
ContributorsTheron, C. J., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Department of Viticulture and Oenology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format153 pages : illustrations
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0082 seconds