Return to search

Die doeltreffendheid van sekere parameters ter bepaling van die weefselsamestelling van varkkarkasse

Thesis (MScAgric) -- Stellenbosch University, 1987. / INLEIDING: Van al die plaasdiere, is die vark die enigste spesie wat slegs vir vleisprodukte aangehou word. Alhoewel daar
verskeie varkrasse in Suid-Afrika bemark word, word hierdie
varke, ongeag die ras, hoofsaaklik in die vleisbedryf vir
twee doeleindes aangewend. Die ligter varkkarkasse
(karkasmassa onder 50kg word as vleisvarke, en die swaarder varkkarkasse (karkasmassa bo 50kg) word as spekvarke verwerk. In hierdie projek is die doeltreffendheid van verskeie
karkaspararneters ondersoek en as onafhanklike veranderlikes,
afsonderlik of in kombinasie, in lineêre regressievergelykings
gebruik, om sodoende regressievergelykings te verkry
wat 'n hoë voorspellingswaarde van die varkkarkassamestelling
i.t.v. vleis, vet en been sowel as van die
groothandelsnitopbrengs en -samestelling van die karkasse
besit.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/65559
Date11 1900
CreatorsHoffman, Louwrens Christiaan
ContributorsVosloo, W. A., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Animal Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format320 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds