Return to search

Die komposisies vir klarinet van Suid-Afrikaanse komponiste

Thesis(MMus.) -- Stellenbosch University, 1989. / ENGLISH ABSTRACT: In the past, clarinet students and lecturers experienced problems in obtaining
works of South African composers. They also did not always know how to ascertain
what is in existence. Practical experience is obviously the ideal way for
a clarinet student to get to know composers and their styles. Therefore,
it is desirable that a literature study of South African composers be at
their disposal. The main purpose of this thesis is thus to acquaint
clarinettists with all the available works composed in South Africa for clarinet
which up to the present have been inaccessible.
The purpose of this thesis is not to make a critical style analysis of the
works. This thesis is a presentation of works which have been unknown up
to the present, and could therefore be viewed as an annotated catalogue.
The discussion of the works has been structured in such a way that the intending
student will be guided to a better insight in the works. Ample use has been
made of examples to highlight those factors pertaining to the performance
and tuition of these compositions.
Before discussing each work, a short biography of each composer is given to
date and identify the composer. At the end of each discussion, reference
is made to the suitability for performance and/or examination of each composition.
Finally, a summary (Chapter 3) indicates which works are best suited for
examination purposes, and which ones better suited for concert programmes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Klarinetstudente en -dosente het in die verlede gesukkel om beskikbare
werke wat in Suid-Afrika geskryf is te vind. Hulle het ook nie geweet
hoe om vas te stel wat wel beskikbaar is nie. Praktiese ervaring is
uiteraard die ideale manier waarop enige klarinetstudent komponiste en hulle
stylkenmerke kan leer ken. Daarom is dit wenslik dat n literatuurstudie
van Suid-Afrikaanse komponiste tot hulle bekikking is. Die belangrikste
doelwit van hierdie tesis is dus om die meeste beskikbare werke wat in
Suid-Afrika vir die klarinet gekomponeer is en tot dusver vir baie klarinettiste
ontoeganklik was, bekend te stel.
Die tesis se doel is nie om stylkritiese-analise van die werke te doen nie.
Dit is eerder n bekendstelling van werke wat tot dusver onbekend was en kan
as 'n geannoteerde katalogus beskou word. Die bespreking van die werke is
so saamgestel dat die voornemende student gelei word tot groter insig daarin.
Daar is van heelwat voorbeelde gebruik gemaak om die faktore wat op die voordrag en onderrig van die werke betrekking het, uit te lig.
Voor die bespreking van elke werk word n kort biografie van elke komponis
gegee om die komponis in n tydperk te plaas en te identifiseer. Na elke
bespreking word daar verwys na die geskiktheid van die betrokke komposisie(s)
ten opsigte van konsertuivoering en/of eksamens.
Ten slotte is daar n opsomming wat aandui watter werke die geskikste vir
eksamendoeleindes is en watter eerder geskik is vir konsertprogram.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/66745
Date12 1900
CreatorsHartshorne, Leon Andre
ContributorsLoeb van Zuilenburg, P. E. O. F., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format156 p.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0021 seconds