Return to search

Ferromagnetic phase transitions in neutron stars

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: We consider the ferromagnetic phase in pure neutron matter as well as charge neutral, betaequilibrated
nuclear matter. We employ Quantum Hadrodynamics, a relativistic field theory
description of nuclear matter with meson degrees of freedom, and include couplings between the
baryon (proton and neutron) magnetic dipole moment as well as between their charge and the
magnetic field in the Lagrangian density describing such a system. We vary the strength of the
baryon magnetic dipole moment till a non-zero value of the magnetic field, for which the total
energy density of the magnetised system is at a minimum, is found. The system is then assumed
to be in the ferromagnetic state.
The ferromagnetic equation of state is employed to study matter in the neutron star interior.
We find that as the density increases the ferromagnetic field does not increase continuously, but
exhibit sudden rapid increases. These sudden increases in the magnetic field correspond to shifts
between different configurations of the charged particle’s Landau levels and can have significant
observational consequences for neutron stars. We also found that although the ferromagnetic
phase softens the neutron star equation of state it does not significantly alter the star’s massradius
relationship.
The properties of magnetised symmetric nuclear matter were also studied. We confirm that
magnetised matter tends to be more proton-rich but become more weakly bound for stronger
magnetic fields. We show that the behaviour of the compressibility of nuclear matter is influenced
by the Landau quantisation and tends to have an oscillatory character as it increases with
the magnetic field. The symmetry energy also exhibits similar behaviour. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie het ons die ferromagnetiese fase in suiwer neutronmaterie, sowel as in ladingsneutrale,
beta-ge¨ekwilibreerde neutronstermaterie, ondersoek. Vir die doeleindes het ons die
Kwantum Hadrodinamika-model van kernmaterie gebruik. Dit is ’n relatiwistiese, veldteoretiese
model wat mesone inspan om die interaksies tussen die protone en neutrone te bemiddel. Om
die impak van die magneetveld te bestudeer, sluit ons ’n koppeling tussen die barioonlading en
die magneetveld, asook barioondipoolmoment en die magneetveld, in by die Lagrange digtheid
wat ons sisteem beskryf. Om die ferromagnetiese fase te ondersoek, varieer ons die sterkte van
die barioondipoolmoment om ’n nie-nul waarde van die magneetveld wat energie digtheid sal
minimeer te vind.
Die ferromagnetiese toestandsvergelyking word toegepas op materie aan die binnekant van die
neutronster en die impak hiervan op die waarneembare eienskappe van die ster word ondersoek.
Ons vind dat die ferromagnetiese magneetveld nie kontinu toeneem soos die digtheid verhoog
nie. Die skielike toenames in die magneetveld is die gevolg van die sisteem wat die konfigurasie
van die gelaaide deeltjies se Landau-vlakke skielik verander en dit kan beduidende waarneembare
gevolge vir die ster inhou. Ons vind ook dat die ferromagnetiese fase die toestandsvergelyking
versag, maar dat die versagting die massa-radius verhouding van die ster nie grootliks beïnvloed
nie.
Die eienskappe van gemagnetiseerde kernmaterie word ook ondersoek. Ons bevestig dat gemagnetiseerde
materie meer proton-ryk, maar minder sterk gebind word. Ons wys dat die saampersbaarheid
van kernmaterie deur die teenwoordigheid van Landau-vlakke beïnvloed word en
ossilerend saam met die magneetveld toeneem. Die simmetrie-energie manifesteer ook soortgelyke
gedrag.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71982
Date12 1900
CreatorsDiener, Jacobus Petrus Willem
ContributorsScholtz, Frederik G., Geyer, Hendrik B., Hillhouse, Gregory C., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Physics.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds