Return to search

How safely can we follow up post-term pregnancy with uncertain gestation using amniotic fluid index measurement

Thesis (MMed)-- Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Background:
Studies about management of prolonged pregnancy dealt with pregnancy with certain gestational age, confirmed with early ultrasound scans.
Objective: The primary aim for the study is to review the current management of uncertain gestational age (GA) post term pregnancy in Tygerberg Academic Hospital (TBH). Women at 42 weeks with an uncertain GA and an amniotic fluid index (AFI) of ≥ 10 cm as well as reassuring cardiotocographs (CTG) would be assessed to determine whether follow up over one week or two weeks are required.
Method:
A retrospective descriptive study included all patients with an uncertain gestation of 42 weeks referred to TBH.
Results:
A total of 135 pregnant women were studied. Booking fundal height (BFH) was used to determine GA in 99% and last menstrual period (LMP) in 1% of patients. The time interval between first evaluation at 42 weeks and delivery varies between 0 to 46 days (median 10 days); 104 women delivered vaginally (71% spontaneously, 6% after induction of labour (IOL)); 31 women (23%) by caesarean section; 1 elective, 4 due to cephalopelvic proportion (CPD), 5 had failed IOL, 3 poor progress and 18 fetal distress. Out of the total 11 (8%) women with AFI ≥ 10 had caesarean sections for fetal distress within 2 weeks of the visit at 42 weeks. No neonatal morbidity or mortality was noted in this study.
Conclusion:
Weekly monitoring with AFI and CTG for women at 42 weeks with unsure gestation is safe. A follow-up following 2 weeks cannot be recommended as 8% of women required caesarean sections within less than 2 weeks due to fetal distress. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond:
Studies oor verlengde swangerskap handel oor swangerskappe met seker swangerskapsduurte, bevestig met vroeë ultraklank skandering.
Doelwit: Die primêre doelwit van die studie is om die huidige hantering van verlengde swangerskap met onseker swangerskapsduurte by Tygerberg Hospitaal (TBH) te beoordeel. Vroue wat volgens onseker swangerskapsduurte 42 weke swanger is met ‘n amnionvogindeks (AVI) van >10 en gerusstellende kardiotokogramme (KTG) sal nagegaan word om te bepaal of opvolg oor een of twee weke nodig is.
Metode:
‘n Retrospektiewe studie wat alle pasiënte insluit wat na Tygerberg Akademiese Hospitaal verwys word wat ‘n onseker swangerskapsduurte van 42 weke het.
Resultate:
‘n Totaal van 135 vroue is bestudeer. Die fundale hoogte is gebruik om swangerskapsduurte te bepaal in 99% van gevalle en die laaste menstruasie in 1%. Die tydsinterval tussen die eerste evaluasie op 42 weke en verlossing wissel tussen 0 en 46 dae (mediaan 10 dae); 104 vroue het ‘n vaginale verlossing gehad (71% met spontane aanvang van kraam, 6% na induksie van kraam); 31 (23%) is met keisersnitte verlos; 1 elektief, 4 as gevolg van skedelbekken disproporsie, 5 gefaalde induksies, 3 swak vordering en 18 met fetal nood. Uit die totaal was daar 11 (8%) vroue met ‘n AVI ≥ 10 wat keisersnitte vir fetale nood binne 2 weke van die besoek op 42 weke gehad het. Geen neonatale morbititeit of mortaliteit het in die studie voorgekom nie.
Gevolgtrekking:
Weeklikse monitering met AVI en KTG vir vroue wat 42 weke swanger is met onseker swangerskapsduurte, is veilig. Opvolg na 2 weke kan nie aanbeveel word nie want 8% het keisersnitte vir fetale nood gehad na minder as 2 weke.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85722
Date12 1900
CreatorsMohamed, Amenah Mahmoud Mustafa
ContributorsTheron, G. B., Stellenbosch University. Faculty of Medicine & Health Sciences. Dept. of Obstetrics and Gynaecology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format40 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds