Return to search

Lesbian mothers' lived psychological experience of planned motherhood in three South African cities : an exploratory study

Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The concept of what constitutes a “normal” family has changed within recent years. This is
because various family forms have been found viable. The current study is exploratory and
focuses on the planned lesbian family. It aims to describe lesbian mothers’ lived
psychological experience of planned motherhood.
Utilising a feminist phenomenological approach, the narratives of 10 lesbian couples were
obtained. Their emotional experiences are discussed under four headings, namely; the
decision to become mothers; the actual process of becoming mothers; motherhood experience;
and the anticipation of and actual responses to lesbian motherhood, lesbian families and
children of lesbian mothers.
Significant findings reveal the decision making involved in becoming mothers; the influence
the type of donor has on the couple and their child; the joys and challenges of raising children;
the fair division of childcare and household chores; the importance of partner support; the
level of bonding with social and adoptive mothers; society’s lack of parental validation; the
issue of homophobia and the preparation of their children against homophobia.
Lesbian mothers seem to experience motherhood in very similar ways to heterosexual
mothers, except that they do not seem as lonely and isolated. The aim of this study was not
only to explore the experiences of lesbian mothers, but also to give them a voice within the
psychological literature and to strive towards the acceptance of diverse families within
mainstream psychology and the broader South African community. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die konsep van wat ’n “normale“ familie behels het in die afgelope jare verander. Die rede is
dat verskeie gesinsvorme as lewensvatbaar bevind is. Die gesinsvorm onder bestudering is die
beplande lesbiese gesin. Hierdie was ’n verkennende studie wat gefokus het op die
beskrywing van lesbiese ouers se sielkundige ervaring van beplande lesbiese moederskap.
Daar is gebruik gemaak van ’n feministies-fenomenologiese benadering om die verhale van
10 lesbiese paartjies te verkry. Hulle ervarings word onder vier adelings bespreek, naamlik;
die besluit om moeders te word; die werklike proses om moeders te word; moederskap
ervarings; en die verwagte en werklike reaksies tot lesbiese moederskap van lesbiese families
en kinders van lesbiese moeders.
Noemenswaardige bevindings onthul die besluitneming betrokke om moeders te word; die
invloed wat die tipe skenker op die paartjie en hulle kind het; die vreugde en vereistes van
kinders grootmaak; die regverdige verdeling van kindersorg en huishoudelike take; die
belangrikheid van lewensmaat ondersteuning; die krag van kinders se band met sosiale en
aangenome moeders; die samelewing se tekort aan ouerlike bekragtiging; die kwessie van
homofobie en die voorbereiding van hulle kinders hierteen.
Dit wil voorkom of lesbiese moeders moeders in baie opsigte dieselfde ervaar as
heteroseksuele moeders, behalwe dat hulle nie so alleen en geïsoleerd voorkom nie. Die studie
se voorneme was nie net om die ervarings van lesbiese moeders te verken nie, maar ook om
aan hulle ’n stem te bied binne die sielkundige literatuur en om te streef na die aanvaarding
van uiteenlopende gesinsvorme binne hoofstroom sielkunde asook die breër Suid-Afrikaanse
gemeenskap.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85801
Date12 1900
CreatorsVan Ewyk, Johanna Jacquetta
ContributorsKruger, Lou-Marie, Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format188 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0026 seconds