Return to search

A comparative study into the effectiveness of communication tools used in the medical male circumcision programme in a rural setting

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Based on the significant evidence from the three African randomized controlled trials,
the WHO and UNAIDS recommended in 2007 that medical male circumcision should
be a priority HIV prevention intervention. The three randomized trials in Africa
demonstrated that adult male circumcision decreases the human immunodeficiency
virus (HIV) acquisition in men between 51% to 60%, with long-term protective
efficacy.
This study intends to document and analyze the effectiveness of three
communication interventions used in transferring knowledge about medical male
circumcision as an HIV preventative strategy. Furthermore it also aims to determine
which communication intervention will have the greatest effect in improving
knowledge and understanding about medical male circumcision as an HIV
preventative measure for implementation in future health promotion programmes.
The research in this comparative study was conducted on a farm in the Overstrand
sub-district of the Western Cape Province in South Africa, Haygrove Haven. A total
of 30 male employees aged 18 to 45 was randomly selected to participate in the
study.
The data was collected using a self-administered pre-test questionnaire. In order to
compare the pre- and post-test answers, the questions were repeated to determine
the knowledge transfer after the respective information and training sessions.
Analysis of the data was a simple process and limited to the necessary information
to graph the required conclusions by using the computer programme Microsoft Excel
2010.
The study looked at the statistical indicators of knowledge, perception and
awareness of participants with regards to medical male circumcision as an HIV and
AIDS prevention strategy. The findings exhibited that most people knew about MMC
but very few had knowledge of the protective effect of the procedure against HIV
acquisition and transmission. The study concluded that providing accurate information with fitting communication
material at the right literacy levels, peoples’ knowledge of the benefits of medical
male circumcision does increase. This will contribute to change the perception and
therefore increase the acceptability of the procedure.
This conforms to the subject of the WHO and UNAIDS 2007 study and can improve
their findings. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In 2007 het die WGO en UNAIDS aanbeveel dat mediese manlike besnydenis ‘n
prioriteit MIV-voorkomings program moet raak, wat gebaseer is op die beduidende
bewyse van drie Afrika gerandomiseerde gekontroleerde proewe. Die drie
gerandomiseerde proewe in Afrika toon dat volwasse manlike besnydenis verminder
die menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV) in mans met 51% tot 60%, met 'n langtermyn
beskermende doeltreffendheid.
Hierdie studie is van voorneme om die doeltreffendheid van drie kommunikasieintervensies
wat gebruik word in die oordrag van kennis oor mediese manlike
besnydenis as 'n MIV-voorkomende strategie, te dokumenteer en te analiseer.
Verder stel dit ook ten doel om te bepaal watter kommunikasie-intervensie die
grootste invloed in die verbetering van kennis en begrip oor mediese manlike
besnydenis as 'n MIV-voorkomende maatreël, vir implementering in toekomstige
gesondheidsbevorderingsprogramme.
Die navorsing in hierdie vergelykende studie is uitgevoer op 'n plaas in die
Overstrand-sub-distrik van die Wes-Kaap in Suid-Afrika, Haygrove Haven. 'n Totaal
van 30 manlike werknemers tussen die ouderdomme 18 tot 45 is lukraak gekies om
deel te neem aan die studie.
Die data is ingesamel met behulp van 'n self-geadministreerde vraelys waar die pretoets
vrae in die post-toets herhaal word, om die antwoorde met mekaar te vergelyk,
om sodoende te bepaal watter opleidingsessie die grootste kennis oordrag laat
plaasvind. Ontleding van die data is beperk en so eenvoudig as moontlik om die
gevolgtrekkings te maak en grafies deur te gee deur gebruik te maak van die
rekenaarprogram Microsoft Excel 2010.
Die studie kyk na die statistiese aanwysers van kennis, persepsie en bewustheid van
die deelnemers met betrekking tot mediese manlike besnydenis as 'n MIV-en VIGSvoorkoming
strategie. Die bevindinge van die studie is dat die meeste mense bewus
is van mediese manlike besnydenis, maar baie min kennis gehad het van die beskermende effek van die prosedure teen MIV verkryging en oordrag.
Die studie het bevind dat die verskaffing van akkurate inligting met gepaste
kommunikasie materiaal op die regte geletterdheidsvlakke, mense se kennis van die
voordele van mediese manlike besnydenis kan laat toeneem. Dit is bydraend om ‘n
individu se persepsie te verander en dus die aanvaarbaarheid van die prosedure te
verhoog.
Dit voldoen aan die onderwerp van die WHO en UNAIDS 2007 studie en kan
sodoende hul bevindings verbeter.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86142
Date03 1900
CreatorsKarsten, Malinda
ContributorsQubuda, Thozamile, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Industrial Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds