Return to search

Non-Intrusive Audible Quick Response Code for media application

Thesis (MMus) -- University of Stellenbosch, 2015. / This study details the design of an audible QR Code. The audible QRCode
seeks to increase the rate of information exchanged in a human interaction and
increase the quality of communication by altering the delivery medium of a QRCode.
The delivery medium is changed from a two dimensional bar code to a
audio signal. The design is discussed in detail grounded on telecommunication
theory including signal modulation, packet construction and error correction.
Three techniques were tested in order to reduce the possible intrusive characteristics
of the audible QR Code on media content. The commercial uses
of the audible QR Code is discussed as well as possible competitions and the
advantages it has over the traditional visual QR Code. / Hierdie studie verduidelik die ontwerp van ’n hoorbare QR-Kode. Die hoorbare
QR-Kode se doel is om die hoeveelheid inligting wat verruil word gedurende
menslike interaksies te verhoog en ook om die kwaliteit van die kommunikasie
te verbeter deur die afleweringsmedium van ’n QR-kode te verander.
Die medium word verander van n visuele tweedimensionele streepkode na ’n
klanksein. Die ontwerp word in diepte bespreek gegrond op die telekommunikasie
teorie wat seinmodulasie, datapakkonstruksie en foutkorreksie insluit.
Daar word drie tegnieke getoets wat ontwerp is om die indringende eienskappe
van die Hoorbare QR-Kode te verminder. Die kommersi¨ele gebruike van die
Hoorbare QR-Kode word bespreek, so ook moontlike kompetisie en die voordele
wat die Hoorbare QR-kode besit bo die tradisionele visuele QR-kode.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97156
Date02 1900
CreatorsMcGrath, Neethling
ContributorsRoux, GW
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format135 leaves

Page generated in 0.0019 seconds