Return to search

Cultivating creativity: the relationship between inclusive leadership, psychological safety, vitality, openness to experience and creative work involvement

Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2015 / ENGLISH ABSTRACT : Organisations are rapidly discovering the invaluable influence of creativity and innovation at work. An individual’s capacity to engage creatively with his or her work is becoming increasingly recognised as integral for organisational success and competitive advantage. The quest for an increase in creative output is driven by the following question: what causes variance in creative work involvement?
The purpose of this study was to address the question of variance in creative work involvement across a variety of industries. In order to do so empirically, a structural model was developed after an interrogation of the literature to present the hypothesised relationships suggested through previous research. In essence, this study explored the significance of four relationships: (1) the effect of psychological safety on creative work involvement, (2) the effect of inclusive leadership on psychological safety, (3) the effect of openness to experience on creative work involvement, and (4) the moderating effect of vitality on the relationship between psychological safety and creative work involvement.
The research approach was a quantitative study in which an ex post facto correlation research design was used. A total of 39 organisations participated in the study; they are located in the Western Cape, Eastern Cape and Gauteng provinces in South Africa. An electronic self-administered survey that consisted of six sections and 39 items was distributed to employees in varying roles and across different industries. Participation was voluntary; 519 employees engaged in the survey. Multiple regression analysis was used in order to evaluate the data collected. Creative work involvement, psychological safety and vitality were measured by utilising the measurement items presented by Kark and Carmeli (2009). Inclusive leadership was measured using nine items from Carmeli, Reiter-Palmon and Ziv (2010). Lastly, openness to experience was measured using the HEXACO-60 survey (Lee & Ashton, 2004), of which only the 10 items pertaining to this construct were included in the survey presented to the participants.
The findings reveal that psychological safety had a significant effect on creative work involvement, and inclusive leadership was shown to have a significant effect on psychological safety. In addition, there was a significant positive relationship between openness to experience and creative work involvement. Moreover, vitality was shown not to have a significant moderating effect on the relationship between psychological safety and creative work involvement. It also was found that the relationship between vitality and creative work involvement was significant. The discussions and implications of this research suggest a number of implementations with which managers can engage in order to stimulate creative behaviour and further encourage creative work involvement through strategic decision making at a variety of organisational levels. Greater levels of creative work engagement can be achieved for the overall success of the organisation, which could have an impact on the global community at large. / AFRIKAANSE OPSOMMING : Organisasies besef toenemend die onskatbare waarde van kreatiwiteit en innovasie in die werkplek. ’n Individu se vermoë om kreatief met sy of haar werk om te gaan, word toenemend erken as noodsaaklik vir ’n organisasie se sukses en mededingende voordeel (Florida & Goodnight, 2005, soos Bissola & Imperatori, 2011). Die soeke na ’n toename in kreatiewe uitset/produksie/opbrengs/vermoë word gedryf deur die volgende vraag: wat veroorsaak variansie in kreatiewe werksbetrokkenheid?
Die doel van hierdie studie was om die vraag oor variansie in kreatiewe werksbetrokkenheid in ’n verskeidenheid industrieë aan te spreek. Om dit empiries te doen, is ’n strukturele model, na bestudering van die literatuur, ontwikkel wat die hipotetiese verhoudinge uitbeeld wat deur vorige navorsing gesuggereer is. In wese verken hierdie studie die beduidendheid van vier verhoudinge: (1) die effek van sielkundige veiligheid op kreatiewe werksbetrokkenheid, (2) die effek van inklusiewe leierskap op sielkundige veiligheid, (3) die effek van ontvanklikheid vir ervaring op kreatiewe werksbetrokkenheid, en (4) die modererende effek van lewenskragtigheid op die verhouding tussen sielkundige veiligheid en kreatiewe werksbetrokkenheid.
Die navorsingswerkswyse is ‘n kwantitatiewe studie waarin ʼn ex post facto-korrelasionele navorsingsontwerp gebruik is. ’n Totaal van 39 organisasies, geleë in die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Gauteng, het aan die studie deelgeneem. ’n Elektroniese selfgeadministreerde vraelys, bestaande uit ses afdelings en 39 items, is onder werknemers in verskeie rolle en in verskeie industrieë versprei. Deelname was vrywillig en 519 werknemers het die vraelys voltooi. Meervoudige regressie-analise is gebruik om die ingesamelde data te evalueer. Kreatiewe werksbetrokkenheid, sielkundige veiligheid en lewenskragtigheid is gemeet met behulp van die metings-items wat deur Kark and Carmeli (2009) voorgestel is. Inklusiewe leierskap is gemeet met nege items van Carmeli, Reiter-Palmon en Ziv (2010). Laastens is die ontvanklikheid vir ervaring gemeet met gebruik van die HEXACO-60 opname (Lee & Ashton, 2004), waarvan slegs die 10 items wat betrekking het op hierdie konstruk ingesluit is in die vraelys wat aan die deelnemers voorgelê is. Die bevindinge het getoon dat sielkundige veiligheid ’n beduidende effek op kreatiewe werksbetrokkenheid het en dat inklusiewe leierskap ‘n beduidende effek op sielkundige veiligheid het. Bykomend hiertoe is ’n beduidende positiewe verwantskap tussen ontvanklikheid vir ervaring en kreatiewe werksbetrokkenheid gevind. Verder is aangedui dat lewenskragtigheid nie ’n beduidende modererende effek op die verwantskap tussen sielkundige veiligheid en kreatiewe werksbetrokkenheid het nie. Daar is ook bevind dat die verwantskap tussen lewenskragtigheid en kreatiewe werksbetrokkenheid beduidend is. In die bespreking en implikasies van hierdie navorsing word ’n aantal voorstelle gemaak wat bestuurders kan implementeer om kreatiewe gedrag te stimuleer en kreatiewe werksbetrokkenheid verder aan te moedig deur strategiese besluitneming op ’n verskeidenheid van organisatoriese vlakke. Groter vlakke van kreatiewe werksbetrokkenheid kan bereik word wat die oorkoepelende sukses van ’n organisasie bevorder, wat dan weer ’n impak op die globale gemeenskap kan hê.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97996
Date12 1900
CreatorsMavrokordatos, Amanda
ContributorsBoonzaier, Michèle, Stellenbosch University. Economic and Management Sciences. Department Industrial Psychology
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 135 pages, illustrations (some colour)
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds