Return to search

'n Model vir die bemagtiging van klein-, medium- en mikro-ondernemings in Suid-Afrika

M.Comm. / Hierdie studie het ten doel om die volgende te bereik: Om 'n oorsig te bied oor die geskiedenis van KMMO's in Suid-Afrika Om 'n kritiese beskouing te bied oor die makro- en mikro- ekonomiese omgewing waarbinne KMMO's in 'n hedendaagse Suid-Afrika funksioneer Gegrond op die voorafgaande doelwitte, om hipotese stellings te formuleer wat die basis sal vorm vir 'n model vir die bemagtiging en instaatstelling van KMMO's in Suid-Afrika, met die oog op verdere studie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:10114
Date12 September 2012
CreatorsRiekert, F. B.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0018 seconds