Return to search

Die integrasie van finansiƫle bestuursaspekte in lynbestuursfunksies

M.Comm. / Hierdie studie sal poog om die volgende doelwitte te bereik: Om te bepaal waarom bestuurders nie altyd daarin slaag om aspekte van finansiele bestuur te integreer in die bestuursmetodes wat elke dag in hul maatskappye beoefen word nie; Om die belangrikheid van hierdie probleem aan die dag te le; Om te bepaal of dit moontlik is om die struikelblokke tot hierdie probleem uit die weg te ruim; Om praktiese gereedskap vir bestuurders daar te stel waarmee hulle finansiele bestuursaspekte kan integreer in hul daaglikse take. Laasgenoemde is ook die belangrikste van al bogenoemde doelwitte

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:10300
Date12 September 2012
CreatorsWilken, Rudolf
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0027 seconds