Return to search

Riglyne vir doeltreffende bestuur van 'n afstandsonderriginstansie in 'n derde wêreldkonteks

M.Comm. / Na aanleiding van die argumente gevoer in die agtergrond en rasionaal van die studie, is die essensie van die problematiek gesentreer rondom die derde wereldkonteks wat gekenmerk word deur veral swak vervoerstelsels en 'n nie-effektiewe posstelsel. Uit die dialektiese interaksie met die navorsingterrein blyk dit vir die navorser of daar plek is vir verbetering ten opsigte van doeltreffende bestuur van die afstandsonderriginstansie. Aangesien dit egter vir die navorser essensieel is om handelingsriglyne te beskryf wat die praktyk sal verbeter, is daar besin om 'n strategie te benut waardeur tot `n beter verstaan van die problematiek gekom kan word, en wel deur studente te betrek wat die kliente van die diens is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:3617
Date05 September 2012
CreatorsBotha, Stephanus Johannes
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0071 seconds