Return to search

Die sekwestrasie van vennootskappe : geselekteerde anomalieƫ

LL.M. / Tydens die ontwikkeling van die verskeie besigheidsondernemingsvorme in Suid-Afrika is groot aandag geskenk aan statutere regulering van hierdie ondernemingsvorme, asook interaksie tussen hierdie statutere reguleringsmaatreels en harmonisering daarvan met bestaande wetgewing wat daarop van toepassing mag wees. Dit wil egter voorkom dat statutere regulering in Suid-Afrika ten aansien van sekere ondernemingsvorme ver tekort skiet, aangesien daar geen onafhanklike wetgewing in Suid-Afrika bestaan ten aansien van byvoorbeeld vennootskappe nie, anders as in ander werelddele. Daar kan derhaiwe tereg gese word dat die vennootskapsreg beskou kan word as die "stiefkind" van die Suid-Afrikaanse reg. Alhoewel daar steeds verskeie Ieemtes en anomaliee bestaan ten aansien van statutere gereguleerde ondernemingsvorme en harmonisering van sekere statutere bepalings daarop van toepassing, met bestaande wetgewing, wil dit voorkom asof die bestaande verwysingsbronne ten aansien van die vennootskapsreg en ander wetgewing ernstige anomaliee teweegbring, wat vervolgens selektief bespreek gaan word, met spesifieke verwysing na anomaliee wat bestaan in die toepassing van sekere bepalings van die Insolvensiewet ten aansien van vennootskappe.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:9267
Date14 August 2012
CreatorsMuller, Johannes Ekkert
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0057 seconds