Return to search

Psigoterapeutiese hantering van patologiese skuld- en skaamgevoelens / Psychotherapeutic handling of guilt and shame feelings

Aan die hand van 'n literatuur- en empiriese studie is daar ondersoek
ingestel na die fenomene skuld en skaamte. Vir diagnosering is daar onderskeid tussen die
emosies gemaak. Dit blyk dat die belewing van skaamgevoelens direk met die self te doen
het, terwyl skuldgevoelens fokus op die daad wat gedoen of versuim is.

Aan die hand van 'n literatuurstudie is riglyne vir die hantering van skuld en skaamte
voorgestel. 'n Vraelys is daargestel om skuld en skaamte te identifiseer, om die intensiteit
van die emosies te bepaal asook om te onderskei tussen rasionele of irrasionele belewing van
skuld en skaamte.

'n Empiriese studie is gedoen om kwalitatief na 'n paar gevallestudies te kyk om sodoende die
effektiwiteit van die psigoterapeutiese model en die vraelys te bepaal.

Bevindinge van die empiriese studie dui daarop dat die psigoterapeutiese model en die vraelys
effektief vir die hantering van skuld en skaamte is. / The purpose of this dissertation is to investigate the phenomena guilt and
shame. For effective diagnosis a differentiation between the two emotions was made. It appears
that shame feelings focus directly towards the self. Guilt feelings focus on "wrong" or
neglected deeds.

In view of literature and empirical investigations guidelines were set up for the handling of
guilt and shame. A questionnaire was developed to identify guilt and shame, to determine
the intensity of these feelings and to differentiate between rational and irrational guilt and
shame.

Results of the empirical study indicated that the psychotherapeutic model and questionnaire
were effective in the treatment of guilt and shame. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16081
Date January 2000
CreatorsSnyman, Annemarie
ContributorsRoets, H. E. (Hester Elizabeth)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (197 leaves)

Page generated in 0.0022 seconds