Return to search

Verkragtingsmites

Text in Afrikaans / Verkragting, 'n toenemende misdaad, word deur verskeie mites omring. Die doel van die navorsing
was om verkragtingsmites te beskryf en oak om vas te stel of daar 'n verskil tussen mans en vroue
bestaan betreffende die aanvaarding van die verkragtingsmites. 'n Verkennende studie van
bestaande literatuur het aan die lig gebring dat die gemeenskap, polisie, hofamptenare, mediese
personeel en die media bepaalde wanvoorstellings aangaande verkragting het.
Om die bestaan van verkragtingsmites te bewys, is 'n kwantitatiewe studie uitgevoer wat 136 mans
en 165 vroue se persepsies oar verkragtingsmites getoets het. Statisties-beduidende verskille tussen
die geslagte is aangeteken.
Die resultate van die navorsing dui daarop dat mans en vroue die mite aanvaar dat verkragting 'n
seksuele eerder as 'n geweldsmisdaad is. Verder blyk dit duidelik dat vroue meer geneig is om
verkragtingsmites te aanvaar wat hul slagoffervatbaarheid kan verhoog. / Rape, an increasing crime is surrounded by various myths. The aim of this research was to describe
these myths and also to establish whether or not men and women differ with regard to the acceptance
thereof. An exploratory study revealed that society, the police, court officials, medical staff and the
media have certain misconceptions with regard to rape.
To prove the existence of these myths a quantitative study with 136 males and 165 females was
undertaken during which their perceptions pertaining to rape myths were tested. Statistically
significant differences were noted.
Research results indicated that men and women accept the myth that rape is a sexual rather than a
violent crime. It furthermore became evident that women are more inclined to accept rape myths
which in tum increase their victim vulnerability. / Sociology / M.A. (Criminology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16264
Date11 1900
CreatorsVan der Merwe, Elaine
ContributorsConradie, H. (Herman), 1946-, Labuschagne, Irma
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (114, 5 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds