Return to search

Die rol van die maatskaplike werker in die Suid-Afrikaanse Polisiediens

Text in Afrikaans / Summaries in English and Afrikaans / Die rol van die maatskaplike werker verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings is die onderwerp van hierdie studie. Hierdie rol is aan die hand van die take wat deur middel van die studie geTdentifiseer is, bepaal. Personeelmaatskaplikewerk het die teoretiese agtergrond vir hierdie studie gevorm. Maatskaplike werk in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is fundamenteel in terme van sy ontstaan en ontwikkeling, missie en doelstellings beskryf.Die empiriese opname het volgens die nominale groepstegniek en 'n gestruktureerde onderhoudskedule plaasgevind. Maatskaplike werkers, kapelane, sielkundiges en bestuurders/bevelvoerders verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens Hoofkantoor en sy afdelings was as respondente gebruik. Die navorser het die kennis wat deur hierdie studie opgedoen is, gebruik om spesifieke aanbevelings te maak ten opsigte van Maatskaplikewerkdienste in die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Hoofkantoor-afdelings. / The role of the social worker attached to the South African Police Service, Head Office and its divisions is the subject of this study. This role has been prescribed by tasks which were dictated by the study. Industrial social work formed the theoretical background for this study. Social work in the South African Police Service is described in foundation in terms of its origin and development, mission and objectives. The empirical survey was carried out according to the nominal group technique and a structured interview schedule. Social workers, chaplains, psychologists and managers/ officers commanding on the staff of the South African Police Service, Head Office and its divisions, were used as respondents. The researcher has used the information gained by this study to make specific recommendations regarding Social Work Services, Head Office Divisions, in the South African Police. / Social Work / M.A.(Social Work)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17684
Date11 1900
CreatorsSchoeman, Gertruida Anna Magdalena.
ContributorsDu Toit, A.S., Collins, K.J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Formatelectronic resources (xi, 109 leaves)

Page generated in 0.002 seconds