Return to search

Benutting van Gestaltspelterapie met visueel gestremde kinders

The researcher found little information in literature reviewed about how Gestalt Play
Therapy is being used in the treatment of visually impaired children. The aim of the
study was to expand knowledge regarding this issue.
A basic qualitative research study of an exploratory and descriptive nature was
undertaken to describe how this therapy may be used in the treatment of such
children. A representative sample was drawn from the population, consisting of
gestalt play therapists who previously provided assistance to these children, using a
purposive non-probability method. Data collection took place through the execution
of semi-structured telephone interviews. Collected data was analysed using the
Thematic Content Analysis to search for related themes (in line with the objectives of
the study) in transcribed interviews. The general conclusion drawn from the empirical
data was that gestalt play therapy can be used to good effect in the treatment of
visually impaired children. / Die navorser het gevind dat daar weinig inligting in die literatuur beskikbaar is oor
hoe gestaltspelterapie in die hulpverlening aan visueel gestremde kinders benut kan
word. Die doel van die navorsingstudie was dus om kennis uit te brei rakende die
benutting van gestaltspelterapie in die hulpverlening aan visueel gestremde kinders.
'n Basiese kwalitatiewe navorsingstudie met 'n verkennende en beskrywende aard is
onderneem om te beskryf hoe gestaltspelterapie benut word met betrekking tot
visueel gestremde kinders. 'n Verteenwoordigende steekproef is getrek, volgens 'n
doelgerigte nie-waarskynlikheidsmetode, vanuit die populasie bestaande uit
gestaltspelterapeute wat al van tevore hulp aan visueel gestremde kinders verleen
het. Data-insameling het plaasgevind deur middel van semi-gestruktureerde
telefoniese onderhoude. Die versamelde data is volgens die Tematiese
Inhoudsanalise ontleed deur verbandhoudende temas (ooreenkomstig die doel van
die studie) in getranskribeerde onderhoude te soek. Die algemene gevolgtrekking
wat vanuit die empiriese bevindinge gemaak kan word, is dat gestaltspelterapie wel
in die hulpverlening aan visueel gestremde kinders benut kan word. / Social Work / M.Diac. (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/5699
Date02 1900
CreatorsJohnsen, Elouise
ContributorsJacobs, S. (Dr.)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xvi, 139 leaves), application/pdf

Page generated in 0.0019 seconds