Return to search

Persoonlike styl en die konstruering van 'n terapeutiese realiteit

Text in Afrikaans / The development of the person of the therapist is increasingly being highlighted in systemic therapeutic training. This emphasis on the person of the therapist can be traced back to the rise of constructivism. Constructivism represents the viewpoint that reality is created rather than discovered. As a result the therapist's contribution to the therapeutic process is considered cardinal. The personal style of the therapist is once
more placed under the limelight.
Exactly how this variable must be handled to ensure optimal efficiency is still unclear. Suggestions in this regard are mostly related to some therapeutic model. The objective of this study, on the contrary, is to determine the value of a more general approach. A procedure developed by the University of South Africa, accentuating the person of the therapist, has been evaluated. / Opleiding in sistemiese terapie word al hoe meer gekenmerk deur die ontwikkeling van die persoon van die terapeut. Die beklemtoning van die persoon van die terapeut kan veral na die opkoms van die onstruktivisme teruggevoer word. Hierdie denkrigting verteenwoordig die standpunt dat die werklikheid eerder geskep as ontdek word.
Gevolglik word die terapeut se bydrae tot die terapeutiese proses as van
deurslaggewend beskou. Die persoonlike styl van die terapeut word dus opnuut onder die soeklig geplaas.
Hoedat hierdie veranderlike egter hanteer moet word om optimale effektiwiteit te verseker, is egter nie duidelik nie. Meeste voorstelle hou direk verband met een of ander terapeutiese model. Met hierdie studie is daar egter gepoog om die waarde van 'n meer algemene benadering te peil. 'n Prosedure wat met verloop van tyd aan die Universiteit van Suid-Afrika ontwikkel is, is gevolglik verder - en wei vanuit die gesigshoek van die terapeut - ondersoek. / M.A. (Voorligtingsielkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16197
Date January 1900
CreatorsThirion, Anna.
ContributorsRademeyer, Gert
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (iii, 91 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds