Return to search

Didakties-pedagogiese analise van enkele klasmusieksillabusse vir die sekondêre skool in Suid-Afrika (1986-1992)

Text in Afrikaans / Binne die bestek van ses jaar, het drie Klasmusieksillabusse
vir die sekondere skool, te wete die van Kaapland
(1986), Transvaal (1991) en Skotland (1992) verskyn.
Elk van hulle toon 'n unieke karakter ten opsigte van
doelstellings, leerinhoud, ensovoorts. Dit het die vraag
laat ontstaan watter van die sillabusse binne die raamwerk
van wetenskaplik geselekteerde kriteria ontwikkel
is en of hulle gevolglik wel didakties-pedagogies verantwoordbaar
is.
Die drie Klasmusieksillabusse is teen 'n agtergrondstudie
van Klasmusiek in didakties-pedagogiese asook leerpsigologiese
verband geanaliseer aan die hand van die
didaktiese vereistes waaraan 'n vakkurrikulum behoort te
voldoen. Die aanbevelings wat gemaak is, wil verseker
dat 'n sillabus tot stand kom wat aan die wetenskaplike
vereistes van kurrikulering voldoen, waarvan die doelstell
ings deur die onderwyser verwerklik kan word en wat
die leerder tot optimale leer kan voer. / In the scope of six years, three Class Music syllabi
appeared, namely that of the Cape Province (1986),
Transvaal (1991) and Scotland (1992). Each of these
syllabi have a unique character with regard to aims,
learning content, etc. This gave rise to the question
whether these syllabi were developed within the framework
of scientific selected criteria and whether they
can be didactic-pedagogically accounted for.
These Class Music syllabi were analysed against a background
study of Class Music in didactic-pedagogical and
learning pshycological perspective as well as the didactical
requirements with which a subject curriculum
should comply. The recommendations were aimed to ensure
a curriculum document which complies with the scientific
requirements of curriculum theory, which is attainable
for the teachers and which takes the expectations of the
learners into account. / Art History, Visual Arts & Musicology / M. Ed. (Didactics)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16277
Date02 1900
CreatorsVan der Voort, Geoffrey Hermanus
ContributorsStuart, J. F. (Johannes Frederik), Hugo, Elsbeth
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (2 volumes)

Page generated in 0.0022 seconds