Return to search

Bydrae van 'n program in denkvaardighede tot die wording van beroepstoetreders

Text in Afrikaans / It has been said that pupils are not adequately trained to think independently in
the current educational system of South Africa. Therefore this research has been
undertaken from a psycho-educational perspective to assess the contribution
which a programme in cognitive empowerment can make towards the cognitive
development and especially the general psychological development of teaching
students in their final study year as potential career entrants. From this viewpoint
recommendations can be made re the use of this programme in the broader
educational context.
In this study research has been done from a psycho-educational perspective
concerning the cognitive, affective, normative and conative development of the
late adolescent and the early career entrant and his/her personality in terms of
this career. A group of final year teaching students, who were potential career
entrants completed the Programme in Cognitive Empowerment. Before and after
the presentation of this programme different media of evaluation were put into
use. Based on this research, deductions have been made concerning the
contribution which training in the programme has made to the development of the
novice teachers. Finally, recommendations have been made concerning the
implementing of such a programme. / Daar word beweer dat die onderwysstelsel in Suid-Afrika leerlinge nie toereikend
tot selfstandige denke begelei nie. Gevolglik is in hierdie navorsing vanuit
sielkundig-opvoedkundige perspektief ondersoek ingestel na die bydrae wat 'n
program in kognitiewe versterking maak tot die kognitiewe, en veral die algemene
psigiese wording van die finalejaar onderwysstudente - wat potensiele beroepstoetreders
is. Hieruit kan dan aanbevelings gemaak word betreffende die gebruik
van die program binne bree onderwysverband.
In hierdie navorsing is vanuit sielkundig-opvoedkundige perspektief ondersoek
ingestel na die kognitiewe, affektiewe, normatiewe en konatiewe wording van die
laatadolessente en vroegvolwasse beroepstoetreders en hul persoonlikheid in
terme van die beroepswereld. 'n Groep finalejaarstudente, wat potensiele onderwysberoepstoetreders
was, het die Program vir Kognitiewe Versterking deurloop.
Voor en na die aanbieding van hierdie program is verskillende evalueringsmedia
ingeskakel. Uit hierdie ondersoek is gevolgtrekkings gemaak betreffende die
bydrae van die program tot die wording van die onderwysberoepstoetreders.
Enkele aanbevelings rakende die implementering van so 'n program is ten slotte
gemaak. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17057
Date06 1900
CreatorsKasselman, Johanna Jacoba
ContributorsWiechers, E., Naudé, Jackie, 1952-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vi, 222 leaves)

Page generated in 0.0031 seconds