Return to search

Identifisering van sagte neurologiese uitvalle deur die opvoedkundige sielkundige / Identification of neurological soft signs by the educational psychologist

Text in Afrikaans / Hierdie studie handel oor die identifisering van sagte neurologiese uitvalle deur die opvoedkundige sielkundige. Die navorser het gevind dat neuraal gestremde kinders dikwels eers op 'n laat stadium na buitengewone onderwys verwys word. Dit het die vraag na kriteria vir sagte neurologiese uitvalle en neuropsigologiese evaluasies in die brandpunt van die studie gestel. Die literatuur het bevestig dat daar verskeie neuropsigologiese verkenningsmedia oorsee bestaan, maar Suid-Afrikaanse navorsing op die gebied, is nog beperk. Daarom is die doelstelling van die studie om aan die hand van kriteria vir sagte neurologiese uitvalle, 'n neuropsigologiese evalueringstabel saam te stel wat toeganklik is vir enige opvoedkundige sielkundige. Die evalueringstabel is aan die praktyk getoets. Die navorsing bevestig dat dit moontlik is om neuraal gestremde kinders te identi:fiseer deur die toepassing van die neuropsigologiese evalueringstabel. Die identifisering van die neuraal gestremde kind is slegs die vertrekpunt in die wyer pedagogiese bemoeienis met die opvoedeling / This study deals with the identification of neurological soft signs by the educational psychologist. The reseacher became aware of the fact that neurologically impaired children were referred to extraordinary education at a very late stage. The above mentioned situation gave rise to the search for criteria for neurological soft signs as well as neuropsychological means of assessment It was found in the literature that neuropsychological assessments were well in existance abroad, but the South African literature lacks in depth research. Therefore the aim of this study was to use existing neuropsychological criteria to compile a neuropsychological evaluation table that will be accessible to every educational psychologist. This neuropsychological evaluation table was put to practice and it proved that neurologically handicapped children can be identified by means of this assessment. The identification of the neurologically impaired child remains simply the point of departure in the broader pedagogic dealing with the child / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17136
Date11 1900
CreatorsKruger, Deirdre
ContributorsPetrick, H. C.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (x, 152 leaves)

Page generated in 0.002 seconds