Summaries in Afrikaans and Engish / Hierdie studie handel oor 'n hulpverleningsprogram vir die begaafde seun wat onderpresteer in
die sekondere skool.
Navorsing toon dat aansienlik meer seuns as meisies met hierdie probleem worstel en gevolglik
word hulle voile potensiaal nie verwesenlik nie. Dit het 'n doeltreffende hulpverleningsprogram
in die brandpunt van die studie gestel.
Literatuurstudie toon dat baie bestaande hulpverleningsprogramme gerig is op
primereskoolleerders en dat Suid-Afiikaanse hulpverleningsprogramme beperk is.
Die doelstelling van die studie fokus op hulpverlening deur 'n interdissiplinere spanbenadering
aan die adolessente begaafde seun wat onderpresteer.
Die twee vraelyste vergemaklik identifisering van die eiesoortige probleme en behoeftes van die
kind en fokus op die funksioneringsbeeld van die kind-in-totaliteit. Hulpverleningsvoorstelle
word in die Akkumulatiewe BINGO-Plantabel vervat.
Hulpverlening geskied intensief op 'n een-tot-een-basis en moet ortodidakties en
ortopedagogies verantwoordbaar wees. Volgehoue bemoeienis met die opvoedeling lei tot
noukeurige evaluering van die leerder, asook van die hulpverleningsprogram / This study deals with a support programme for the gifted boy who underachieves in the
secondary school
Research shows that more boys than girls experience these problems and consequently their full
potential is not realised. Hence the focus on an effective assistance and support programme.
Literary studies show that many existing support programmes target the primary school pupils
and that South Afiican support programmes are limited.
The aim of the study focuses on assistance to the gifted adolescent boy who underachieves,
through an interdisciplinary team approach.
The two questionnaires facilitate identification of the unique problems and needs of the child
and focus on his totality. The Accumulative BINGO Plan chart contains suggestions for
assistance.
Support is intensive on a one-to-one basis and must be according to orthodidactic and
orthopedagogical principles. Continuous involvement with the educand leads to an accurate
evaluation of the learner and the support programme. / Educational Studies / M. Ed. (Orthopedagogiek)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17629 |
Date | 01 1900 |
Creators | Roos, Christina Alida |
Contributors | Kruger, Deirdre |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xiii, 250 leaves) : illustrations |
Page generated in 0.0022 seconds