Return to search

Totalegehaltebestuur van voedseltuisnywerhede in die Republiek van Suid-Afrika, 1999

Voedseltuisnywerhede (hierna genoem tuisnywerhede) word in 'n toenemende mate
van aktuele belang as gevolg van verskeie redes soos die veranderde rol van die
hedendaagse vrou en omdat 'n sekere behoefte eie aan vandag vervul word.
Bekostigbare voedsel van goeie gehalte is van die uiterste belang. Dit is belangrik om
bestanddele van swak gehalte vroegtydig te ontdek voordat produkte van swak gehalte
gelewer word en 'n markaandeel verloor word.
Tuisnywerhede het 'n verantwoordelikheid teenoor kliente om produkte van goeie
gehalte teen bekostigbare pryse te voorsien. Daar word toenemende druk op
tuisnywerhede geplaas om produkte van gewenste gehalte te verskaf en om aan kliente
se verwagtinge te voldoen. 'n Totalegehaltebestuurprojek kan tuisnywerhede help om
hul totale stelsel te ondersoek en te verbeter.
In die studie is aile dimensies van die bestuur van gehalte by tuisnywerhede in SuidAfrika
ondersoek en geevalueer en 'n TQM model vir tuisnywerhede is ontwikkel. Die
probleem is ontleed deur 'n literatuurstudie te doen waarop die empiriese ondersoek
gebaseer is. Verskeie inligtingsbronne, in die vorm van artikels, referate en ander
geskrewe literatuur oor TQM en tuisnywerhede, is geraadpleeg. 'n Proto-model vir
totalegehaltebestuur by tuisnywerhede is uit die literatuur ontwikkel en na die
ondersoek aangepas.
Die empiriese ondersoek was tweeledig van aard, naamlik op makro- en mikrovlak.
Empiriese data is deur middel van posvraelyste aan aile tuisnywerhede in Suid-Afrika
verkry. Dieptestudie-ondersoeke deur middel van waarneming, onderhoude en
gestruktureerde vraelyste aan tuisnywerheidbestuur, verskaffers en kliente van drie
gekose tuisnywerhede is op mikrovlak uitgevoer om hul persepsies oor die gehalte van
produkte en bestuur van totale gehalte in tuisnywerhede te ontleed. Die resultate wat
uit hierdie studie voortspruit dui daarop dat:
• tuisnywerhede wat as 'n handelsko6perasie bedryf word, die meeste voordele
bied vir aile partye wat betrokke is.
tuisnywerhede met 'n formele gehaltebestuursprogram sonder uitsondering
beter resultate toon teenoor die wat nie formele gehaltebestuur toepas nie.
• verskaffers se werksfasiliteite nog nooit op enige wyse ge"inspekteer is of vir
higieniese praktyke getoets is nie. / Food home industries (hereafter referred to as home industries) are increasingly
becoming more important in our society due to several reasons such as the changing
role of the modern woman and because a specific need peculiar to today is met.
Affordable, high quality food is of the utmost importance. It is essential to identify
ingredients of a low standard in good time before poor quality products are supplied and
market share is lost.
It is the responsibility of home industries to provide the customer with affordable
products of a high quality. Home industries are increasingly pressurised to measure up
to the customers' expectations and to supply them with top quality products. A total quality management project can assist home industries in examining their total system
and can identify areas for improvement.
In this study all dimensions of management and quality in home industries were
examined and evaluated. A TQM model for home industries was developed. The
problem was analysed by means of a literature study on which the empirical
investigation was based. Various sources of information such as articles, papers read
at conferences and other written literature on TQM and home industries were
consulted. A proto model for total quality management for home industries was
developed from the literature and was adapted after the investigation.
The empirical investigation was executed at both a macro- and a microlevel. Empirical
data was obtained through questionnaires distributed to all managers of home
industries in South Africa. In-depth studies by means of observation, interviews and
structured questionnaires to home industry management, suppliers and customers of
three selected home industries were done at microlevel in order to analyse the quality
of products and the management of total quality in home industries. The results that
emerge from this study indicate that
• home industries which are run as trade co-operatives hold more advantages for
all parties concerned.
home industries which follow a formal quality management programme prove,
without exception, to have better results than those which do not implement
formal quality management.
• the working facilities of suppliers have never been inspected or tested for
hygienic practices in any way. / Business Management / DCOM (Sakebestuur)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17688
Date06 1900
CreatorsSchoeman, Ronel
ContributorsMarais, A. de K., Steenkamp, R. (Rigard)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (1 volume (various pagings))

Page generated in 0.0026 seconds