Return to search

Invloed van die chronies fisieke siek ouer op die kind / The impact of the chronically ill parent on the child

Die gesin is die sentrum waarbinne die kind se vorming tot volwaardige volwassenheid plaasvind.
Indien een van die ouers met 'n chroniese fisieke siektetoestand gediagnoseer word, mag dit
moontlike implikasies inhou vir die ouer, die kind, maar ook ander gesinslede.

Die chroniese siektetoestand en die implikasies wat dit vir die siek persoon inhou is bestudeer.
Daarbenewens is die dinamiek van die gesin, waarbinne die ouer en die kind met mekaar in interaksie
is, ontleed.


Om te bepaal wat die effek van die chroniese fisieke siektetoestand van die ouer op die kind is, is
'n literatuurstudie onderneem. Dit is daarna geverifieer met gevallestudies wat ondemeem is. Die
gevallestudies het die bevindinge van die literatuurstudie bevestig.

Dit blyk dat die chroniese siektetoestand van die ouer 'n invloed op die wording van die kind
het. Die siektetoestand is 'n voortdurende stressor binne die gesin, wat veroorsaak dat kind(ers)
affektiewe-, kognitiewe-, gedrags- en sosiale probleme manifesteer.

Daar moet aanpassings gemaak word om die stres binne die gesin te minimaliseer. Riglyne is
saamgestel om die terapeut, wat hierdie kind(ers) en gesinne begelei, te help. / The family is the system within which the child develops and eventually attains maturity.
When a patient is diagnosed with chronic disease, it has certain implications not only for the
parent, but also for children and other members of that family.

A liteature study was undertaken to determine the impact of the chronically ill parent on the
child. This study was then verified with specific case studies done by the author.
These case studies confinned the findings of the literature study.


It would seem that the chronic illness of a parent has a definite impact on the
development of a child. The parent's illness is a constant stressor within the family, causing
children to manifest affective, cognitive, behavioral as well as social problems.


Certain adjustments have to be made to minimize stress within such a family. Guidelines are
provided to assist the therapist in dealing with these children and families. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17902
Date02 1900
CreatorsCoetzee, Heiletje Livina Helena Cathrina
ContributorsJacobs, L. J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xx, 181 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds