Return to search

Implikasies van die beƫindiging van 'n saamwoonverhouding

Text in Afrikaans / Die artikel bepaal welke regsgevolge voortvloei indien 'n saamwoon-verhouding
tot 'n einde kom. Daar word eerstens na die posisie in Engeland gekyk met
verwysing na vererwing, gesinsgeweld, 'n deliksaksie weens verlies aan
onderhoud, verdeling van eiendom en minderjarige kinders. Daarna word die
posisie in Swede in oenskou geneem op dieselfde basis. Laastens word die
regsposisie in Suid-Afrika bespreek. Die gevolgtrekking is dat saamwoners hier
te lande swakker af is as in meeste ander Westerse lande. Die howe hier het nag
min leiding gegee oar die klassieke saamwoonverhouding se implikasies.
Gevolglik weet saamwoners nie presies wat hulle te wagte kan wees indien so 'n
verhouding eindig nie. Enkele voorstelle vir regshervorming word verskaf. / The purpose of the article is to ascertain which legal consequences follow when
a "common law" marriage is dissolved. Firstly, the position in England is
evaluated with specific reference to inheritance, family violence, a delictual action
for loss of support, division of assets and minor children. Thereafter the position
in Sweden is evaluated on the same basis. Lastly, the position in South Africa is
discussed. It is concluded that participants to a common law marriage in South
Africa do not enjoy the same protection as in most other Western countries. The
Courts have given little assistance in this regard. Consequently people that live
together cannot be certain of the consequences when their relationship is
dissolved. Suggestions are provided for legal reform: / Private Law / LL. M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/18031
Date11 1900
CreatorsErasmus, Frederik Johan
ContributorsHeaton, J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (34, [3] leaves)

Page generated in 0.0018 seconds