Return to search

Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans)

Die hoeksteen vir die sluiting van 'n koopkontrak is die bedoeling van een party om te koop en die ander om te verkoop. Dit is belangrik om die aard van die ooreenkoms vas te stel om te bepaal watter remedies effektiewelik tot die beskikking van die benadeelde party is. Die vraag wat beantwoord moes word is of die actio quanti minoris tot die beskikking is van 'n benadeelde party waar die ooreenkoms gesien is as 'n inruiltransaksie. Dit is van belang omdat die actio quanti minoris net van toepassing was by koopkontrakte. Die uitgangspunt in Janse van Rensburg v Grieve Trust is dat gelyke regte gegee moet word aan beide koper en verkoper en dat die actio quanti minoris toepassing vind op beide inruiltransaksies en koopkontrakte. Dit is tot op datum ons howe se benadering tot toepassing van die aedilisiese aksies. Copyright / Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2010. / Mercantile Law / unrestricted

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/26309
Date15 July 2009
CreatorsVan Wyk, A.S.L. (Andries Stephanus Louwrens)
ContributorsLotz, D.J. (Dirk Johannes), vwykasl@unisa.ac.za
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Rights© 2008, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.

Page generated in 0.0027 seconds