Return to search

Die Afrikaner-intellektueel in krisis: 'n dialektiese ondersoek na 'n faset van Karel Schoeman se Na die Geliefde Land en die Hemeltuin

Magister Artium - MA / Die studie neem - in hoofstuk een - tot probleemstelling dat Karel Schoeman se outsider-karakters nie noodwendig draers van 'n eksistensieel-metafisiesie belewing is nie. Die karakters is nie, soos vry algeneem aanvaar word, te verklaar deur persoonlik-individualistiese karaktertrekke niw. Die outsider-karakter kan teruggevoer word tot die vertrouenskrisis tussen Afrikaner-skrywer en Afrikaner-hegemonie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uwc/oai:etd.uwc.ac.za:11394/5686
Date January 1984
CreatorsWillemse, Heinrich S.S.
ContributorsGerwel, G.J.
PublisherUniversity of the Western Cape
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
RightsUniversity of the Western Cape

Page generated in 0.0178 seconds