Return to search

Die onderlinge korrelasie tussen vier visueel-perseptuele toetse en hul verband met akademiese probleme by kinders met leerprobleme

'n SKRIPSIE VOORGELe AAN DIE MEDTESE FAKULTEIT, UNIVERSITEIT VAN
DIE W1TWATERSRAND, JOHANNESBURG TER GEDEELTEL1KE VOLDOENING AAN
DIE HAMSTER SCIENTIFICAE IN ARREIDSTERAPIE
JOHANNESRURi 1989 / Arbeldsterapeute ontvsng dikwels verwysings van kinders met
leerprobleme omdat 'n nnderliggende oorsaak moontHk v ls u e e lperseptueel
van aard kan wees. Daar is v ie r visueel-perseptuele
toetse wat gereeld gebruik word om visueel-perseptuele probieme
vas t e s t e l , met min kennis oor w atter een van die v ie r toetse
probieme die beste aandui en of d ie toetse wel k o rrele er net
akademiese probieme of mislukkinq op skool. Die essensie van die
saak word verder beklemtoon deur die totstandkoming van verskeie
remediMrende skole in S u id -A frika waar perseptuele vermo^ns en die
evaluering en remediBring daarvan, 'n belangrike fa s e t vorm. C it
noodsaak navorsing om die rol wat visu eel-p ersep tu ele vermoBns by
kinders met leerprobleme speel, u i t t e l i g .
Die doel van die s tu d ie , naamlik om te bepaal of daar en" >
verband tussen die onderskeie v ie r visueel-perseptuele to*, r.
bestaan en hul k o rre la s ie met akademiese probieme soos ervaar deur
leergestremde kin ders, word dus deur die kandidaat as u ite rs
belangrik beskou, aangesien Arbeidsterapeute al hoe neer betrek
word in die evaluasie en remediBrinq van leergestremde kinders.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:wits/oai:wiredspace.wits.ac.za:10539/18626
Date11 September 2015
CreatorsSchoombie, Elsabie Christina
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatapplication/pdf

Page generated in 0.0023 seconds