Global ETD Search
Search theses and dissertations gathered from participating repositories worldwide. Every result links back to the library that holds it. No account is needed.
Results 1 to 20 of 33 for “"ASOF"”
-
La valeur perçue dans l'alimentation santé : conceptualisation et mesure dans une perspective expérientielle
… aux aliments santé à orientation fonctionnelle (ASOF), définis comme des produits courants qui, au-delà de leur valeur nutritive de base, ciblent un effet positif sur une fonction spécifique de l’organisme, via des composants additionnels. Les travaux en matière de consommation nutrition-santé …
-
Die vrye-wil: ʼn nie reduksionistiese perspektief
… as alternatief voor te stel. Dit wil voorkom asof daar sekere onderliggende probleme is wat manifesteer in pogings om vrye-wil in verband te bring met ʼn wetenskaplike begrip van oorsaaklikheid. Die verskillende dominante posisies oor vrye-wil, naamlik determinisme, kompatibilisme, en die …
-
Die pastorale gebruik van spelterapie met kinders : 'n evaluering
… lidmate te sorg. In die praktyk wil dit voorkom asof die Kerk se sorg meer gerig is op die adolessent en die volwassene. Vanwee verskeie faktore ontvang kinders baie min of geen sorg in die vorm van pastorate sorg of pastorate beraad nie. 'n Gespreksmetode van beraad slaag nie altyd as daar met …
-
Vakbonde, loonaanpasbaarheid en werkloosheid
… die teoriee word geidentifiseer. Dit wil voorkom asof vakbonde gedurende die tagtigerjare in Suid-Afrika deur middel van bulle invloed op . loonverhogings 'n betreklik geringe invloed op werkloosheid gehad bet en dat loononaanpasbaarheid geensins 'n beduidende faktor was nie. Dit blyk ook dat die …
-
Senior sekondêre skoolleerling se belewing van sy relasies met sy onderwysers
… verskil. Dit wil uit die resultate voorkom asof geslag 'n rol speel in leerlinge se belewing van opvoedingsklimaat en opvoedingstyl van die onderwyser. Norms is vir die vraelys bepaal deur routellings in staneges om te skakel.
-
Korpuslinguistiese ondersoek na pragmatiese merkers in Omgangsafrikaans
… merkers nagespeur kan word. Dit wil voorkom asof jong vroulike sprekers die voortou neem in die gebruik en ontwikkeling van pragmatiese merkers teenoor jong manlike sprekers. Die studie het verder bevind dat veral volwasse vroulike sprekers aktief bydra tot die ontwikkeling van hierdie …
-
n Ondersoek in verband met die voorkoms van post- traumatiese stressteuring by kinders in die Wes-Kaap
… Wes-Kaap. Volgens hierdie inligting kom dit voor asof die professionele verpleegpraktisyn geen noemenswaardige rol speel in die voorkoming en waar dit nie moontlik is nie, in die vroeë identifisering en dienooreenkomstige tussentrede van PTSS by kinders nie.Hoofstuk Een fokus op die oriëntering …
-
Concepts and Methods for the Development of Efficient Femtosecond Laser Micromachining Technology
… of these factors, the a concept of named asof laser ablation volume (LAV) is introduced in the thesis research work to describe the ‘shape’ of the laser machining tool. The spatial structure of LAV is investigated to provide the principle to about controling the resolution and the depth …
-
COVID-19, Olfactory Functioning, and Depressive Symptoms
… and Olfaction-Related Quality of Life (ASOF) to assess olfactory functioning. Additionally, general survey questions were asked to evaluate physical and mental health outcomes related to COVID-19. Results showed individuals who did not subjectively return to their baseline sense of smell …
-
Sosiale Darwinisme as grondliggende wêreldbeskouing tot immorele politieke leierskap in Suid Suid-Afrika : ʼn Christelik Christelik-etiese beoordeling
… leiers regverdig of verdoesel. Dit kom dus voor asof hier meer is as net ongehoorsaamheid, ook meer as net gewone korrupsie. Saam met korrupsie wat duidelik nie as verkeerd beskou word nie, is ook ʼn tipe hoogmoed in optredes te bespeur. Hoe hierdie politici hulself en hul rol in die samelewing …
-
"Diseño de un sistema de monitoreo y evaluación del programa habilidades directivas y gestión de negocios de CMS"
… SERCOTEC, Asociación Chilena de Ferias Libres (ASOF), FOSIS y Municipalidades. Este trabajo consta primeramente de un análisis descriptivo de CMS y del programa, donde se describen los roles e interacciones de los actores más relevantes. Para poder obtener los indicadores del SM&E fue necesario …
-
Krities-opvoedkundige ondersoek na die akademiese onderprestasie van afstandsonderrigstudente aan die Universiteit Vista
… bly 'n aktuele vraagstuk en dit wil voorkom asof 'n oplossing in die verband navorsers steeds ontwyk. In die onderhawige studie is daar by wyse van 'n omvattende literatuurstudie, asook 'n empiriese ondersoek, aangetoon wat die aard en omvang van die onderprestasieproblematiek op tersiere …
-
Dominique Botha se Valsrivier as dubbele Bildungsroman
… te simplisties is. Aanvanklik wil dit voorkom asof Paul, in konvensionele terme, nie 'n suksesvolle Bildungsproses as kunstenaarsfiguur deurloop nie, maar veel eerder kenmerke van regressie toon. Uiteindelik wil dit egter blyk dat Dominique juis sy verset en onwilligheid om aan samelewingseise …
-
Riglyne vir die ontwerp van 'n terapeutiese program vir oudlede van destruktiewe kultes
… gevolge van psigiese beheer ly. Dit wil voorkom asof die probleme nie opklaar voordat insig ontwikkel is in die wyse waarop misleiding en beheer plaasgevind het nie. Dit sou vir 'n terapeut dus nodig wees om die verbande wat daar tussen sielkundige probleme wat deur persone ervaar word en …
-
Aspekte van regsbeheer in die konteks van die Internet
… hierdie beginsel verontagsaam. Dit wou voorkom asof die Internet die einde van soewereiniteit en staatskap sou beteken. ’n Geskiedkundige oorsig toon dat reguleerders aanvanklik onseker was oor hoe hierdie nuwe medium hanteer moes word. Dit het geblyk dat nuwe tegnologieë wat fragmentasie van …
-
Tourettesindroomlyer se kognitiewe funksionering : 'n sielkundig-opvoedkundige perspektief
… nie 'n gewaarborgde sukses nie. Dit wil voorkom asof die insidensie van Tourettesindroom, wat heelwat hoer onder manlikes as vroulikes is, hoer is as wat aanvanklik vermoed is. Al ses die fasette van menswees kan deur Tourettesindroomlyers negatief beleef word. Op fisiese gebied toon navorsing …
-
Die invloed van 'n stimuleringsprogram op die geïnstitusionaliseerde verstandelik vertraagde
… herstel tog nie moontlik is nie. Dit wil voorkom asof die verstandelik vertraagde se intellektuele ontoereikendheid (wat dan ook meestal met 'n skamele I.K.-syfer aangedui word) so op die voorgrond tree dat daar met die res van sy/haar totale menswees nie genoegsaam rekening gehou word nie. In …
-
Pastorale riglyne om uitbranding te voorkom vanuit Bybelse perspektiewe op rus
Dit wil voorkom asof die dissipline rondom die onderhouding van die rusdag 'n "afskeepkind" binne die kerk is, ondanks die feit dat die rusdag prominensie geniet in God se voorbeeld en ook as opdrag. Uit talle navorsing kan gesien word dat die mens eintlik bedraad is om volgens 'n sewedagsiklus te …
-
Waarde-aktiverende grondwetuitleg : vergestalting van die materiele regstaat
… vir grondwetuitleg nie. Soms wil dit voorkom asof fundamentele grondwetlike waardes net as normatiewe retoriek, in stede van materiele riglyn, by grondwetuitleg gebruik word. Die owerheidsgesag is aan hoer normatiewe regsbeginsels gebonde wat grotendeels in die fundamentele regte-akte (as deel …
-
Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes
… nie eksplisiet na mekaar nie en dit lyk nie asof daar voortgebou word op vroeër analises nie. Die vyfde probleem handel meer spesifiek oor die bespreking van metrum en ritme in die etudes van Ligeti. Meeste van Ligeti se etudes is gekomponeer met metrum en ritme as basis en die etudes kan dus …
Page 1 of 2